Tag: ondersteuning

Home ondersteuning
Patel bepleit plaaslike ondersteuning – Kosmos 94.1
Post

Patel bepleit plaaslike ondersteuning – Kosmos 94.1

Patel bepleit plaaslike ondersteuning Die buurland se handelsminister, Ebrahim Patel, sê plaaslike aankope sal die Suid-Afrikaanse ekonomie aanhelp. Patel het Suid-Afrikaanse vervaardigers geloof vir hul rol in die bou en instandhouding van plaaslike nywerhede. Hy beklemtoon hul proaktiwiteit is die sleutel tot die skep van uiters nodige werksgeleenthede: Post navigation Source link

Prinses Kate sê dankie vir ondersteuning en privaatheid
Post

Prinses Kate sê dankie vir ondersteuning en privaatheid

Prinses Kate sê dankie vir ondersteuning en privaatheid Kate, Brittanje se prinses van Wallis, en haar man, prins William, is enorm geraak deur die boodskappe van ondersteuning wat ontvang is sedert sy haar kankerdiagnose aangekondig het. ‘n Woordvoerder van Kensington-paleis sê die Prins en Prinses is albei geweldig geraak deur die vriendelike boodskappe van mense...

GOOD is vies vir Stad Kaapstad vir sy ondersteuning van Israel
Post

GOOD is vies vir Stad Kaapstad vir sy ondersteuning van Israel

GOOD is vies vir Stad Kaapstad vir sy ondersteuning van Israel Die GOOD Party sê die Stad Kaapstad moet ophou om agter sy verordeninge te skuil en inwoners in sy vertroue neem oor die faktore agter sy sogenaamde teen-Palestynse obsessie. Die stad het hom kritiek op die hals gehaal oor die nuwe Buitenshuise Advertensie-verordening wat...

NWR gesels oor ondersteuning deur Namibiërs oor feestyd
Post

NWR gesels oor ondersteuning deur Namibiërs oor feestyd

NWR gesels oor ondersteuning deur Namibiërs oor feestyd Namibia Wildlife Resorts het verlede jaar teleurstelling uitgespreek oor die relatief klein aantal Namibiërs wat reisgeleenthede binne die land benut. Van November 2022 tot November verlede jaar het byna 512 000 toeriste Namibia Wildlife Resorts se fasiliteite besoek, waarvan slegs 22 622 Namibies was. Dit is nie...

Matriek-uitslae: Ouers se volgehoue ondersteuning uiters belangrik
Post

Matriek-uitslae: Ouers se volgehoue ondersteuning uiters belangrik

Matriek-uitslae: Ouers se volgehoue ondersteuning uiters belangrik Die Nasionale Vereniging van Skoolbeheerliggame in Suid-Afrika doen ‘n beroep op matrikulante om met iemand te praat as hulle enige selfdoodgedagtes het terwyl hulle op hulle matriekuitslae wag. Die hoofsekretaris, Matakanye Matakanye, het sy kommer uitgespreek oor die verhoogde gevaar van selfdood weens angs, vrees en stres wat...

Vigs kan uitgewis word, met ondersteuning
Post

Vigs kan uitgewis word, met ondersteuning

Vigs kan uitgewis word, met ondersteuning ‘n Nuwe verslag deur UNAids, getitel “Laat gemeenskappe Lei”, toon dat Vigs teen 2030 beëindig kan word, maar slegs as gemeenskappe op die voorste linies die volle ondersteuning kry wat hulle nodig het van regerings en skenkers. Sekswerkers, mans wat seks met mans het, en transgender individue is die...

ANC se ondersteuning op 33%
Post

ANC se ondersteuning op 33%

ANC se ondersteuning op 33% ʼn Nuwe studie deur die instituut vir ʼn inklusiewe samelewing toon dat alhoewel die ANC se ondersteuning tot 33 persent getuimel het, kan dit dalk steeds volgende jaar ʼn regering vorm. ʼn Meerderheid vir die party is egter onwaarskynlik. Die onafhanklike dinkskrum se uitvoerende hoof, Daryl Swanepoel, sê indien 43...

Julius sê sy ondersteuning vir die Bokke was ‘n glips
Post

Julius sê sy ondersteuning vir die Bokke was ‘n glips

Julius sê sy ondersteuning vir die Bokke was ‘n glips EFF-leier Julius Malema sê as sy party volgende jaar se verkiesing wen, sal hulle die Springbokspan se naam, embleem en kleure verander om Suid-Afrika se demokrasie te weerspieël. Nadat Suid-Afrika met Nieu-Seeland afgereken het om ʼn rekord vierde Wêreldbeker-sege te behaal, het Malema die oorwinning op sosiale media geloof en as...

DA verwyder Cachalia oor sy ondersteuning vir Palestina
Post

DA verwyder Cachalia oor sy ondersteuning vir Palestina

DA verwyder Cachalia oor sy ondersteuning vir Palestina Die DA het Ghaleb Cachalia uit sy skadukabinet gehaal omdat hy nie by die party se standpunt oor die Israel-Palestynse konflik gehou het nie. Hy het op sosiale media gesê hy sal nie stilbly dat Israel volksmoord pleeg nie. Die DA-leier John Steenhuisen sê tydens ʼn nasionale koukus verlede maand het hulle...