Tag: onderstreep

Home onderstreep
Wêreldgesondheidsdag onderstreep reg tot sorg
Post

Wêreldgesondheidsdag onderstreep reg tot sorg

Wêreldgesondheidsdag onderstreep reg tot sorg Die tema van Wêreldgesondheidsdag vandag, ‘My Gesondheid, my Reg’ onderstreep toenemende bedreigings vir globale gesondheidsregte. Terwyl 140 lande gesondheid erken as ‘n mensereg, verhinder onvoldoende wetgewing toegang tot noodsaaklike dienste. Wêreldwyd het 4,5-miljard mense nie lewensbelangrike gesondheidsdekking nie, wat vererger word deur ongebreidelde lugbesoedeling wat elke vyf sekondes ‘n lewe...

Internasionale Energiekonferensie se belangrikheid onderstreep
Post

Internasionale Energiekonferensie se belangrikheid onderstreep

Internasionale Energiekonferensie se belangrikheid onderstreep Die Namibië Internasionale Energiekonferensie is geskeduleer van 23 tot 25 April by Droombos in Windhoek. Vanjaar se konferensie sal lig werp op die beduidende geleenthede wat Namibië se onlangse olie-ontdekkings en groeiende ontwikkelings in hernubare energie vir die land gebring het. Sprekers sal strategieë deel oor hoe om die land...

Schlettwein onderstreep beplanning vir watersekerheid
Post

Schlettwein onderstreep beplanning vir watersekerheid

Schlettwein onderstreep beplanning vir watersekerheid Landbou-minister Calle Schlettwein is in Parys, Frankryk waar hy die tweede bevondsing-dialoog van die Afrika Waterfasiliteit bywoon. Schlettwein is gevra om as voorsitter op te tree van die belangrike vergadering, onder die titel “Innoverende weë vir toegang tot water en sanitasie in Afrika”. Hy wys in sy toespraak op globale...

NamRa-baas onderstreep belang van aftreefondse
Post

NamRa-baas onderstreep belang van aftreefondse

NamRa-baas onderstreep belang van aftreefondse Sam Shivute, kommissaris van die Namibië-inkomsteagentskap NamRa, sê dit is belangrik vir werknemers om in hul aftreefondse te belê, aangesien baie eers ná aftrede hul huise begin bou of motors koop. Dit beperk mense se finansies wanneer hulle aftree, wat dit vir hulle moeilik maak om hul lewensstyl te handhaaf....