EU onderteken ooreenkoms oor KI Amptenare van die Europese Unie het ‘n voorlopige ooreenkoms oor die wêreld se eerste omvattende wetgewing vir die regulering van die gebruik van kunsmatige intelligensie bereik. Na 36 uur se beraadslagings het onderhandelaars oor regulasies vir kunsmatige ingelligensie in stelsels soos ChatGPT en gesigsherkenning ooreengekom. Die Europese Parlement gaan vroeg...
Tag: onderteken
Cyril sal nou geondheidsversekering-wetgewing as wet onderteken
Cyril sal nou geondheidsversekering-wetgewing as wet onderteken Die Nasionale Raad van Provinsies in Suid-Afrika het ten gunste van die aanvaarding van die Nasionale Gesondheidsversekering gestem, met agt van die nege provinsies wat gestem het vir die goedkeuring van die wetsontwerp. Die Wes-Kaap het daarteen gestem. Die wetsontwerp is daarop gemik om die grondslag vir universele...
Namibië onderteken nie EU-ooreenkoms nie
Namibië onderteken nie EU-ooreenkoms nie Die Cotonou-ooreenkoms, ‘n verdrag tussen die Europese Unie en die Afrika-, Karibiese en Stille Oseaan-groep van State, het in 2019 verstryk maar is om verskeie redes, soos die Covid-19 pandemie, verleng. Die sogenaamde Nuwe Vennootskapsooreenkoms, wat die Cotonou-ooreenkoms vervang, sal op 15 November onderteken word. Internasionale betrekkinge minister Netumbo Nandi-Ndaitwah...
Geingob, Ramaphosa onderteken 4 ooreenkomste in hoofstad
Geingob, Ramaphosa onderteken 4 ooreenkomste in hoofstad President Hage Geingob en sy Suid-Afrikaanse eweknie Cyril Ramaphosa het vergader by die 3de sitting van die Namibië-Suid-Afrika Bi-Nasionale Kommissie in die hoofstad. Die kommissie kom byeen en kyk na samewerking op verskeie vlakke insluitend ekonomies, maatskaplik, verdediging en sekuriteit. Geingob sê vier ooreenkomste is vandag bereik, al...
Moles in maatskappy wat Botswana diamant-ooreenkoms moet onderteken – Kosmos 94.1
Moles in maatskappy wat Botswana diamant-ooreenkoms moet onderteken Diamantverwerker en -handelaar HB Antwerpen sê hy het een van sy drie medestigters uit die bestuur verwyder ná verskille oor strategie, ‘n ontwikkeling wat kom te midde van ‘n hangende verkoopsooreenkoms met Botswana. Oded Mansori sê hy gaan sy twee vennote hof toe neem oor sy verwydering. Die regering van Botswana,...
NDB en KfW onderteken klimaatslening van N$600 miljoen – Kosmos 94.1
NDB en KfW onderteken klimaatslening van N$600 miljoen Die Ontwikkelingsbank van Namibië en KfW Ontwikkelingsbank het ‘n tweede konsessie-lening van ongeveer 600 miljoen Namibiese dollar onderteken. Die lening sal aangewend word vir die ontwikkeling van klimaatverwante infrastruktuur-projekte, insluitend dié wat gefokus is op hernubare energie, water en lae-koolstofvervoer. Die befondsing is bykomend tot die sowat...
VSA, Suid-Korea en Japan onderteken ooreenkoms by Camp David – Kosmos 94.1
VSA, Suid-Korea en Japan onderteken ooreenkoms by Camp David Amerika, Suid-Korea en Japan onderteken vandag by Camp David in Maryland ‘n onderneming dat hulle in krisistyd met mekaar sal beraadslaag. Dit is die Amerikaanse President Joe Biden se eerste beraad by dié geskiedkundige rusoord van Amerikaanse Presidente. Die ooreenkoms is betekenisvol teen die agtergrond van...
Sewe SA opposisiepartye onderteken Veelparty-handves – Kosmos 94.1
Sewe SA opposisiepartye onderteken Veelparty-handves In die buurland het die leiers van sewe opposisiepartye amptelik die Veelparty-handves vir Suid-Afrika na twee dae van samesprekings in Kempton Park aan die Oos-Rand onderteken. Ingevolge die ooreenkoms sal al sewe partye, insluitend die DA, Action SA, VF Plus en IVP, as individuele entiteite aan aanstaande jaar se algemene...
Hyphen en Japanse Itochi onderteken ooreenkoms oor groenwaterstof-projek – Kosmos 94.1
Hyphen en Japanse Itochi onderteken ooreenkoms oor groenwaterstof-projek Hyphen Hydrogen Energy het ‘n memorandum van verstandhouding met Itochu onderteken om gebiede te verken vir moontlike samewerking om Namibië se groenwaterstof-projek te bevorder. Hyphen en Itochu, een van Japan se grootste handels- en beleggingsmaatskappye, sal nou in gesprek tree oor gebiede van potensiële samewerking op hierdie...
Namibië en Rusland onderteken ooreenkoms oor lugvaart en skeepsbou – Kosmos 94.1
Namibië en Rusland onderteken ooreenkoms oor lugvaart en skeepsbou Namibië en Rusland het ‘n ooreenkoms onderteken om onder meer op die gebied van lugvaart en skeepsbou saam te werk. Die Namibiese handelsminister Lucia Iipumbu en die Russiese adjunkminister van handel en nywerheid het by die Rusland-Afrika-beraad in St.Petersburg in Rusland die ooreenkoms onderteken wat ook...