Onderwys het nie nuwe kurrikulum reg geïmplementeer nie Die 12de sitting van die Nasionale Raad het die verslag oor die hoë druipsyfer van hoërskoolleerders aanvaar. John Likando, nasionale raadslid, sê daar is oor die algemeen niks fout met die nuwe kurrikulum nie, dit is die implementering daarvan wat nie behoorlik beplan is nie. In sy...
Tag: onderwys
Onderwys sê oor infrastruktuur – Kosmos 94.1
Onderwys sê oor infrastruktuur Die onderwysministerie het die grootste toekenning in die begroting ontvang maar, oudergewoonte, sal die meerderheid daarvan aan salarisse bestee word. ‘n Tekort aan infrastruktuur is ‘n voortdurende probleem en Kosmos 94.1 Nuus het die ministerie se uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp gepraat. Post navigation Source link
Reuse-salarisstaat van onderwys onder die loep
Reuse-salarisstaat van onderwys onder die loep Plaaslike berigte lui dat die onderwysministerie 14 miljard Namibiese dollar van sy totale begroting van 18,4 miljard dollar aan lone sal bestee. Die ministerie het amper 22 persent van die nasionale begroting ontvang. Volgens die uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp is die 5 persent verhoging van staatsamptenare ‘n bydraende faktor...
PDM looi onderwys in parlement
PDM looi onderwys in parlement Die PDM-parlementslid Nghidipohamba Hamata het ‘n mosie in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê dat die regering voldoende hulpbronne moet gebruik om openbare skole ook soos privaatskole te laat presteer. Volgens Hamata moet die regering die belangstelling van die wetgewers en opvoedkundiges in die land wek om die saak aan...
Onderwys in KZN val uitmekaar uit – DA
Onderwys in KZN val uitmekaar uit – DA Die DA in KwaZulu-Natal sê die wurggreep van vakbonde in die provinsie se ANC-beheerde onderwys-departement het ongetwyfeld gelei tot die agteruitgang van gehalte-onderwys. Die party sê bewyse van die vakbond se steun vir ‘n onbevoegde regering is ook duidelik te sien met Sadou-voertuie wat met ANC-embleme versier...
Onderwys pas uitnaweek-skedule aan – Kosmos 94.1
Onderwys pas uitnaweek-skedule aan Die onderwysministerie het aanpassings aan sy skedule vir uitnaweke in sy koshuise gemaak. In ‘n omsendskrywe, sê die uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp dat as gevolg van Hage Geingob se begrafnis volgende naweek en die vakansiedag wat vir Maandag verklaar is, is die uitnaweek van 1 Maart gekanselleer en verskuif na 24...
LPM spreek stand van onderwys toe
LPM spreek stand van onderwys toe Die Landless People’s Movement jeugbevel se leier, Duminga Ndala, hou vanoggend ‘n perskonferensie kernsake binne die onderwyssektor aanspreek. Die sake sluit in die plasing van leerders en die algemene status quo van jongmense in die land. Kosmos 94.1 Nuus het met Lifalaza Simataa, die woordvoerder van die LPM, gepraat...
ANC belemmer toegang tot hoër onderwys: DA
ANC belemmer toegang tot hoër onderwys: DA Die DA is bekommerd oor beweerde korrupsie en wanbestuur by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, en die ANC-regering se onvolhoubare fooi-vrye model vir hoër onderwys. Die DA-lid, Chantel King, sê die uitvoerende hoof van NSFAS, Masile Ramorwesi, het verlede jaar gewaarsku 87 000 studente kan hul finansiering...
Kaapse IT-kontrak by onderwys laat lig die wenkbroue
Kaapse IT-kontrak by onderwys laat lig die wenkbroue ActionSA in die Wes-Kaap het kommer uitgespreek oor vermeende tender-onreëlmatighede in die provinsiale Onderwysdepartement se IT-kontrak van 1,2 miljard Suid-Afrikaanse rand. Hy het ook ʼn probleem met die provinsiale regering se reaksie hierop. ʼn Onafhanklike ondersoek het wesenlike onreëlmatighede in die toekenningsproses gevind wat die Staatsagentskap vir...
Leerders aangemoedig om onderwys te swot
Leerders aangemoedig om onderwys te swot Die onderwys-finansieringspesialis en uitvoerende hoof van Fundi Capital in die buurland, Mala Suriah, moedig jong Suid-Afrikaners in die land aan om onderwys as loopbaan te oorweeg. Selfs met 15 000 onderwysers wat jaarliks in Suid-Afrika ʼn graad verwerf, is daar steeds ʼn ontstellende tekort van 10 000 onderwysers. Suriah...