Nanso praat in SA oor hoër onderwys Die president van die Namibië Nasionale Studente-organisasie, of Nanso, Lucia Ndishishi, het ‘n afvaardiging van die organisasie se nasionale uitvoerende komitee en die Studenteraad-president van die Internasionale Universiteit van Bestuur na die 2de Suid-Afrikaanse Studentekongres-beleidskonferensie gelei. Die kongres is by die Nelson Mandela-universiteit in Suid-Afrika gehou en het...
Tag: onderwys
VF+ sê onderwys, kultuur stap hand aan hand
VF+ sê onderwys, kultuur stap hand aan hand Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrikaanse onderwysinstellings moet in kultuurgemeenskappe geanker wees en hulle moet die reg hê om aan die bestuur en ontwikkeling van privaat- én openbare onderwysinstellings deel te neem. Wynand Boshoff van die party sê dit is in die bepalings van die Verenigde Nasies se...
Geingob se kommentaar oor onderwys lok hewige reaksie uit
Geingob se kommentaar oor onderwys lok hewige reaksie uit Reaksie word ontvang op aanmerkings deur president Hage Geingob wat sê dat opvoeding en onderwys die skuld dra vir die hoë werkloosheidsyfers in die land. Geingob het Swapo se lofliedere gesing by die herdenking van Wêreld Kinderdag en sê Swapo het toegang tot onderwys bewerkstellig en...
Bela-wetsontwerp ‘gaan onderwys skaad’ – Kosmos 94.1
Bela-wetsontwerp ‘gaan onderwys skaad’ AfriForum het die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, gekritiseer oor haar standpunt rakende die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, die Bela-wetsontwerp. Die organisasie beweer Motshekga se kommentaar blyk ‘n stap te wees wat daarop gemik is om die mag te konsolideer, wat dui op die regering se onwilligheid om kompromieë met...
Adjunkminister lê klem op waarde van tegniese onderwys
Adjunkminister lê klem op waarde van tegniese onderwys Die hoër onderwys-adjunkminister Natalia /Goagoses sê die oortuiging dat tegniese onderwys minder belangrik is as akademiese onderwys is nie waar nie, aangesien dit die sleutel tot enige land se ontwikkeling is. /Goagoses het tydens die amptelike opening van die derde nasionale vaardigheidskompetisie in Ongwediva gesê alle ontwikkelde...
Blade sê NSFAS sal onderwys bevorder
Blade sê NSFAS sal onderwys bevorder Die buurland se hoër-onderwysminister, Blade Nzimande, het die regering se onwrikbare verbintenis tot die verskaffing van bekostigbare hoër onderwys deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente bevestig. Hy het ‘n nuuskonferensie oor die jongste verwikkelinge toegespreek en het die fonds se deurslaggewende rol beklemtoon om die gaping te oorbrug en finansiële...
Onderwys reageer op drie verkragtingslagoffers by een skool – Kosmos 94.1
Onderwys reageer op drie verkragtingslagoffers by een skool Drie verskillende verkragtingsake is onlangs binne sewe dae in die Kavango-Wes-streek aangemeld. Twee van die beweerde voorvalle het in Mururani plaasgevind, terwyl die polisie ook ‘n klagte van verkragting van ‘n minderjarige by Gcugcuma-dorpie, naby Mururani ondersoek. Tienderjariges was betrokke by twee van die gevalle en al...
Hoër onderwys moet aanpas om olie- en gassektor te bedien – Kosmos 94.1
Hoër onderwys moet aanpas om olie- en gassektor te bedien Plaaslike deelname in die olie- en gas-sektor is onder die loep by die konferensie wat tans in die hoofstad aan die gang is. Die sektor vereis vaardighede wat nie algemeen in Namibië beskikbaar is nie en daarom, moet aanpassings aan die tersiêre onderwysstelsel gemaak word....
Sage tussen Job en minister van hoër onderwys duur voort – Kosmos 94.1
Sage tussen Job en minister van hoër onderwys duur voort Paulus Noa, die direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie sê inligting word ingesamel na die AR-leier Job Amupanda se aantygings van finansiële wangedrag teen die minister van hoër onderwys, dr. Itah Kandjii-Murangi, Noa sê hoewel daar tans geen dossier teen die minister is nie, word inligting oor...
Amupanda moet verskoning vra aan minister van hoër onderwys, of… – Kosmos 94.1
Amupanda moet verskoning vra aan minister van hoër onderwys, of… Prokureur Clive Kavendji van Kangueehi en Kavendjii Incorporated het aan AR-aktivis Job Amupanda geskryf en geëis dat hy moet ophou om “vals en lasterlike” aantygings teen die minister van hoër onderwys, dr. Itah Kandjii-Murangi, op sosiale media te plaas. Amupanda het geskryf dat die minister...