Onderwyseres wragtig met MTC-slenter gevang Die Namibiese polisie sê hy ondersoek ‘n klag van bedrog nadat ‘n onderwyseres op Kamanjab gedurende Desember beroof is van 11 500 Namibiese dollar na sy geval het vir ‘n slenter, wat reeds ‘n geruime tyd voortduur. Sy is deur ‘n onbekende persoon geskakel. Hy het hom as MTC-amptenaar voorgestel...
December 15, 2024