LPM sê onderwysministerie voel niks vir leerders nie Die Universiteit van Namibië se gereedheidsprogram teiken leerders wat die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gevorderde Vlak probeer het, maar nie aan die minimum toelatingsvereistes voldoen nie. Dit volg op Unam se aangekondig dat hulle geen leerders sal aanvaar wat graad 11 voltooi het en nie met graad...
Tag: Onderwysministerie
Hoër onderwysministerie betaal Itah se reisgeld terug aan Unam – Kosmos 94.1
Hoër onderwysministerie betaal Itah se reisgeld terug aan Unam Die Universiteit van Namibië het bevestig dat Unam in Julie verlede jaar 310 400 Namibiese dollar vir reiskoste aan die minister van hoër onderwys, Itah Kandjii-Murangi, betaal het. Die ministerie het die volle bedrag teen einde November verlede jaar aan die universiteit terugbetaal. Kosmos 94.1 Nuus...
Onderwysministerie gee twee opsies vir 2024-skoolkalender – Kosmos 94.1
Onderwysministerie gee twee opsies vir 2024-skoolkalender Die onderwysministerie doen ‘n beroep op lede van die publiek vir insette in die twee opsies wat die ministerie aanbied vir die 2024-skoolkalender vir staatskole. Opsie 1 bied ‘n totaal van 196 dae, sowat ses en ‘n half maande skool, terwyl opsie 2, 198 dae skool bied. Die uitvoerende...
Onderwysministerie bevorder nie homoseksualiteit – Kosmos 94.1
Steenkamp: Onderwysministerie bevorder nie homoseksualiteit Die onderwysministerie ontken ten sterkste dat leerders onderrig in die kurrikulum ontvang om homoseksualiteit te bevorder. In ‘n mediaverklaring sê die uitvoerende direkteur in die ministerie Sanet Steenkamp dat klagtes van kerke ontvang is dat leerders geleer word om homoseksuele te word. Dit spruit uit selfdegeslagverhoudings wat tans ‘n warm...