Nog ‘n bedrogspul, die keer betaling om ‘n onderwyspos te bekom Namibia Fact Check sê ‘n boodskap wat op sosiale media gedeel is en wat ‘n betaling van 500 Namibiese dollar eis om ‘n onderwyspos te kry is deur ‘n bedrieër gestuur. Fact Check het die nommer bevestig. Die onderwyspos het in werklikheid bestaan en...
December 28, 2024