Is 723 onderwysposte al wat beskikbaar is? Die onderwys-ministerie het 16 nuwe skole oopgemaak om die dringende behoefte aan plek vir leerlinge aan te spreek, volgens sy uitvoerende direkteur, Sanet Steenkamp. Sy het in ‘n onderhoud gesê die skole is wel nie baie groot nie, maar 723 onderwysposte is ook beskikbaar gemaak aan alle streeksdirekteure....
Tag: onderwysposte
Nanso verwelkom 16 nuwe skole, nuwe onderwysposte
Nanso verwelkom 16 nuwe skole, nuwe onderwysposte Die Namibiese studente-organisasie, Nanso, verwelkom die aankondiging deur die onderwysministerie dat 16 nuwe skole met 732 nuwe onderwysposte vanjaar beskikbaar gestel word. Dit verlig die druk op oorvol klaskamers en algehele tekorte aan infrastruktuur. Kosmos 94.1 Nuus het met Nanso, wat verlede jaar verskeie tekorte in ‘n opname...
N$200 miljoen vir meer onderwysposte ‘reeds bestee’
N$200 miljoen vir meer onderwysposte ‘reeds bestee’ ’n Groep werklose onderwys-gegradueerdes het ’n betoging in Windhoek gehou waarin hulle onder meer geëis het dat die onderwys-ministerie hulle in diens neem. ‘n Lid van die werklose onderwyserskomitee, Kaundu Jesaya, doen ‘n beroep op die regering om op te tree en werk te lewer. Die groep doen...
Geld bewillig vir 747 nuwe onderwysposte
Geld bewillig vir 747 nuwe onderwysposte In die Kavango-Oos-streek alleen is daar 45 skole wat met oorbevolking worstel uit ‘n totaal van 167 skole, volgens Knox Otto Imbuwa, die waarnemende uitvoerende direkteur van die onderwys-ministerie. Dit is in reaksie op eise wat deur werklose onderwysers in die Kavango-Wes- en Oos-streke gestel is vir onmiddellike massawerwing....