Tag: ongelukke

Home ongelukke
Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom
Post

Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom

Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling in Mpumalanga, Vusi Shongwe, doen ‘n beroep op mense wat lang reise onderneem om tydens die rit genoeg te rus. Volgens hom kan uitputting bestuurders se besluite beïnvloed en tot ongelukke lei. Dagvaardings vir uiteenlopende oortredings is sedert Donderdag aan...

Nampol sê 403 ongelukke sedert 17 November
Post

Nampol sê 403 ongelukke sedert 17 November

Nampol sê 403 ongelukke sedert 17 November Die Namibiese polisie het padveiligheid-statistieke vir die periode 17 November en 1 Januarie bekend gemaak. Daar was 403 ongelukke teenoor 382 in die vorige feesseisoen, ‘n 5 persent toename. Tydens vanjaar se vakansie, is 724 mense beseer teenoor 711 in 2022-2023, met 57 sterftes teenoor die 66 wat...

14 mense sterf in 73 ongelukke
Post

14 mense sterf in 73 ongelukke

14 mense sterf in 73 ongelukke Die Motorvoertuig-ongelukkefonds het sedert 10 Desember 73 ongelukke aangeteken, waarin 14 mense gesterf het en 138 beseer is. Die fond se senior ongelukke- en beseringsvoorkoming-beampte, Abner Iitumba, doen ‘n beroep op motoriste om ekstra versigtig op die paaie te wees en nie te drink en bestuur nie. Hy versoek...

Padveiligheid: 73 ongelukke, 9 dood in een week
Post

Padveiligheid: 73 ongelukke, 9 dood in een week

Padveiligheid: 73 ongelukke, 9 dood in een week Die Motorvoertuig-ongelukkefonds sê in sy jongste opdatering dat daar tussen 3 en 11 Desember reeds 73 motorongelukke met 96 beserings en nege sterftes aangemeld is. Tydens verlede jaar se feestyd, van 22 November tot 2 Januarie, is 54 mense op die land se paaie dood met 28...