Daar is ongerymdhede by Gauteng se gesondheid – DA Die DA in Gauteng sê die Staatsdienskommissie het die afgelope drie jaar 13 onreëlmatige personeelaanstellings in die provinsiale Gesondheidsdepartement ondersoek, maar in nege van die gevalle het die departement nie die kommissie se aanbevelings ingestel nie. Dit is volgens die LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu...
Tag: ongerymdhede
LPM beskuldig ministerie, Namdeb van ongerymdhede
LPM beskuldig ministerie, Namdeb van ongerymdhede Die Landless People’s Movement het in ‘n sterk bewoorde brief aan die myne en energie-ministerie hom beskuldig dat hy sy oë toehou oor vergrype by en deur die Namdeb Diamantkorporasie. Dit sluit volgens die LPM in belasting-ontwyking, onwettige myn-aktiwiteite en die doelbewuste misbruik van hulpbronne. Die party verwys ook...
Skuiwergate, ongerymdhede in Uis met litiumontginning
Skuiwergate, ongerymdhede in Uis met litiumontginning Litiummyne in en om Uis bly in die nuus. Die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne sê die bevindinge van sy ondersoek na onwettige litiumontginning dui daarop dat daar ‘n paar skuiwergate in die wet is wat aangespreek moet word. Tjekero Tweya, voorsitter, sê die komitee het in Mei...
Kandjeke bevind ongerymdhede met 8 werke-personeellede – Kosmos 94.1
Kandjeke bevind ongerymdhede met 8 werke-personeellede Die ouditeur-generaal Junias Kandjkeke sê daar is afwykings in die departement van werke in die ministerie van werke en vervoer ter waarde van 273 737 Namibiese dollar waarby agt personeellede gedurende die 2021/2022 finansiële jaar betrokke was. Sy verslag dui ook aan dat ‘n verskil van 68 647 dollar gevind...