Raad sê Macky Sall se uitstel van verkiesing is ongrondwetlik Senegal se Grondwetlike Raad het beslis dat die parlement se uitstel van die presidensiële verkiesing op 25 Februarie nie in ooreenstemming is met die Grondwet nie, wat die land in ‘n nuwe fase van verkiesingsonsekerheid laat beland. Opposisie presidensiële kandidate en wetgewers het verlede week...
Tag: ongrondwetlik
‘Spioenasiewetsontwerp ongrondwetlik, bedreiging vir demokrasie’
‘Spioenasiewetsontwerp ongrondwetlik, bedreiging vir demokrasie’ AfriForum is sterk gekant teen die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette en veroordeel dit as ongrondwetlik en ‘n bedreiging vir demokratiese waardes. Die organisasie spreek diep kommer uit oor die risiko van onbeheerde toesigmagte en moontlike misbruik, en waarsku teen die moontlike inbreuk op vryheid en privaatheid. Jacques Broodryk van AfriForum...
Onteienings-wetsontwerp is ongrondwetlik – Kosmos 94.1
Onteienings-wetsontwerp is ongrondwetlik Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika het ʼn nuwe onteieningswet nodig, maar die huidige Onteienings-wetsontwerp is ongrondwetlik, ondermyn eiendomsreg en hou groot gevare in vir die land se reeds sukkelende ekonomie. Die wetsontwerp is daarop gemik om Artikel 25 van die Grondwet te verander, om eiendom vir openbare doeleindes of in openbare belang te...