Onreëlmatighede in studentehulpskema ontbloot Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente in die buurland se raad het besluit om kontrakte met vier regstreekse-betalingdiensverskaffers te beëindig, voorsieningsketting-bestuursbeleide te hersien en die beëindiging van die uitvoerende hoof, Andile Nongogo, se kontrak te oorweeg. Die raad het op ‘n nuuskonferensie die uitslag van sy ondersoek na die aanstelling van...
November 19, 2024