Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom Die buurland se minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi, het die Arbeidshof se uitspraak verwelkom dat die departement se adjunk-direkteur-generaal vir Korporatiewe Dienste, Nelly Letsholonyane, nege amptenare onregmatig en onwettig aangestel het. Sy het nie die werwingsprosesse volgens die Staatsdienswet gevolg nie. Die ministerie se woordvoerder, Hlengiwe Nhlabathi-Mokota, sê die...
December 28, 2024