Tag: ons

Home ons
As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?
Post

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande? Die Namibiese Verkiesingskommissie het aangekondig dat alle kiesers vanjaar ‘n nuwe kieserskaart moet kry. Die registrasie-proses is uitgesit van 3 Junie tot 1 Augustus vanjaar. Maar, Namibiërs kon nie 2,6 miljoen SIM-kaarte in twee jaar registreer nie… Kosmos...

Ons moes gewen het – Klopp
Post

Ons moes gewen het – Klopp

Ons moes gewen het – Klopp Liverpool se gelykop-uitslag van 2-0 teen Manchester United op Old Trafford het verhoed dat hy weer tot boaan die Premierliga se punteleer skuif. Luis Diaz het Liverpool se eerste doel in ‘n eensydige eerste helfte aangeteken, waarna, Kobbie Mainoo en die kaptein, Bruno Fernandes, die tuisspan ná rustyd met...

Kom ons skenk 20 000 olifante aan Duitsland – Masisi
Post

Kom ons skenk 20 000 olifante aan Duitsland – Masisi

Kom ons skenk 20 000 olifante aan Duitsland – Masisi Botswana se president Mogweetsi Masisi blyk om sat te wees vir Europa se houding teenoor sy land se jagbeleid. Hy sê in plaas daarvan dat Duitsland ‘n verbod op jagtrofeë van bewaarde spesies soos olifante verbied moet Duitsers probeer om saam met olifante te leef....

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit
Post

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit Die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op die hoofstad se strate verkoop, is terug. Dit kom nadat die prokureur Kadhila Amoomo die kwessie uitgelig het, en die kinders toe vir ‘n ruk verdwyn het. Die internasionale betrekkinge-ministerie het die saak...

Stropers roei onder ons renosters
Post

Stropers roei onder ons renosters

Stropers roei onder ons renosters Agt-en-twintig renosters is sedert die begin van die jaar in Namibië gestroop vir hul horings. Dit is volgens die omgewingsake-ministerie, wat besig is met ondersoeke om te bevestig dat sewe renosters, insluitend twee swartrenosters, sedert Dinsdag op drie verskillende plekke gestroop is. Romeo Muyunda, die ministerie se woordvoerder, kon bevestig...

Ons moet meer doen op COP28-teikens te behaal
Post

Ons moet meer doen op COP28-teikens te behaal

Ons moet meer doen op COP28-teikens te behaal Die Internasionale Hernubare Energie-agentskap sê baie meer moet nog gedoen word om die doelwit te bereik wat by COP28 gestel is, om die hernubare kragvermoë teen 2030 te verdriedubbel. Die agentskap se Hernubare Kragvermoësyfers vir 2024 toon dat ‘n nuwe rekord in hernubare-kragontplooiing in 2023 in die...

Ons moes skaam gewees het vir Geingob se begrafnis…
Post

Ons moes skaam gewees het vir Geingob se begrafnis…

Ons moes skaam gewees het vir Geingob se begrafnis… Die IPC het gereageer op die toekenning van 80 miljoen Namibiese dollar vir die opgradering van die Onafhanklikheidstadion na 37 miljoen dollar in die vorige boekjaar toegeken is. Dit is nie bekend waarop die fondse bestee is nie. Die party sê die tipe van instandhouding is...

Iipumbu sê ons moet yskaste vervaardig
Post

Iipumbu sê ons moet yskaste vervaardig

Iipumbu sê ons moet yskaste vervaardig Die handelsminister, Lucia Iipumbu, sê sodra Namibië begin om kritieke items te vervaardig wat in huishoudings en kantore moet wees, soos yskaste, lugversorgers en meer, sal die hoë werkloosheidsyfers in die land aangespreek word. Sy het die opmerkings op Oshakati tydens ‘n streekskonsultasie oor, onder andere, die Wetsontwerp op...