Tag: ontbloot

Home ontbloot
Tshwane geldbaas lê klagte om korrupsie te ontbloot
Post

Tshwane geldbaas lê klagte om korrupsie te ontbloot

Tshwane geldbaas lê klagte om korrupsie te ontbloot Die Stad Tshwane gaan interne ondersoeke van stapel stuur na korrupte amptenare. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jacqui Uys, het die aankondiging voor die Lyttleton-polisiestasie gemaak. Uys het ‘n strafregtelike saak teen die Lyttleton Winkelsentrum se eienaars aanhangig gemaak, vir peutery en die onwettige herkoppeling van krag. Sy...

Toename in beurtkragfases ontbloot SA se gebroke toestand
Post

Toename in beurtkragfases ontbloot SA se gebroke toestand

Toename in beurtkragfases ontbloot SA se gebroke toestand RISE Mzansi sê president Cyril Ramaphosa se stelling dat beurtkrag binnekort iets van die verlede sal wees, kan nie verder van die waarheid wees nie. Ramaphosa het gisteraand in sy staatsrede gesê die plan om beurtkrag te beëindig, lei reeds tot minder gereelde kragonderbrekings. Die land gaan...

ANC geheime sal ontbloot word met Zuma wat uit is
Post

ANC geheime sal ontbloot word met Zuma wat uit is

ANC geheime sal ontbloot word met Zuma wat uit is Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder Fikile Vilakazi maan, as die voormalige president Jacob Zuma uitgeskop word uit die ANC, kan dit sensitiewe inligting oor die party ontbloot, wat ‘n dilemma vir die ANC sal wees. Vilakazi meen, Zuma, wat betrokke was by apartheid-era intelligensie-insameling, kan die...

Dokumentêr ontbloot misdrywe by TB Joshua se kerk
Post

Dokumentêr ontbloot misdrywe by TB Joshua se kerk

Dokumentêr ontbloot misdrywe by TB Joshua se kerk ’n Driedelige dokumentêr van die BBC het lig gewerp op die verborge lewe van wyle pastoor TB Joshua, stigter van die Synagogue Church of All Nations. Die dokumentêr wat sy eerste segment vandag vrygestel het, ontbloot gevalle van seksuele uitbuiting, vals wonderwerke, toesmeerdery en manipulasie wat oor twee dekades strek. Die BBC het onderhoude gevoer met minstens 30 voormalige...

Onreëlmatighede in studentehulpskema ontbloot – Kosmos 94.1
Post

Onreëlmatighede in studentehulpskema ontbloot – Kosmos 94.1

Onreëlmatighede in studentehulpskema ontbloot Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente in die buurland se raad het besluit om kontrakte met vier regstreekse-betalingdiensverskaffers te beëindig, voorsieningsketting-bestuursbeleide te hersien en die beëindiging van die uitvoerende hoof, Andile Nongogo, se kontrak te oorweeg. Die raad het op ‘n nuuskonferensie die uitslag van sy ondersoek na die aanstelling van...

Open Secrets-verslag ontbloot korrupte maatskappye – Kosmos 94.1
Post

Open Secrets-verslag ontbloot korrupte maatskappye – Kosmos 94.1

Open Secrets-verslag ontbloot korrupte maatskappye Die burgerregte-organisasie, Open Secrets, het ‘n verslag vrygestel waarin maatskappye ontbloot is wat na bewering ‘n groot rol gespeel het in die wanbestuur en wanfunksionering van staatsinstellings wêreldwyd. Die verslag getiteld The Corporations and Economic Crime, ontbloot die rol wat konsultasie-firmas soos McKinsey, Bain en die Boston Consulting Group glo...

Zuma se vrylating ontbloot Ramaphosa se oneerlikheid – Kosmos 94.1
Post

Zuma se vrylating ontbloot Ramaphosa se oneerlikheid – Kosmos 94.1

Zuma se vrylating ontbloot Ramaphosa se oneerlikheid Die Vryheidsfront Plus sê President Cyril Ramaphosa se goedkeuring van oudpresident Jacob Zuma se vonnis-vermindering ontbloot sy oneerlikheid. Die party beskuldig Ramaphosa van ontwyking van ‘n vraag oor kwytskelding twee jaar gelede, wat bewys dit was altyd ‘n moontlikheid. Die VF Plus se leier, Pieter Groenewald, sê Zuma...

Hofsaak ontbloot weer SME Bank-wanbestuur – Kosmos 94.1
Post

Hofsaak ontbloot weer SME Bank-wanbestuur – Kosmos 94.1

Hofsaak ontbloot weer SME Bank-wanbestuur Die wanbestuur by die nou bankrot SME Bank is weer blootgelê in ‘n hofsaak waar die likwidateurs amper 926 000 dollar by Genius Educational Software en Paulus Iipinge eis. Volgens die stukke, is die maatskappy op 21 Julie 2016, 900 000 Namibiese dollar geleen wat in totaal betaalbaar was ‘n...