Tag: ontbreek

Home ontbreek
Daar is entrepreneurskap, dis die wetsraamwerk wat ontbreek
Post

Daar is entrepreneurskap, dis die wetsraamwerk wat ontbreek

Daar is entrepreneurskap, dis die wetsraamwerk wat ontbreek Die finansminister, Ipumbu Shiimi, het onlangs by die Namibië Ontwikkelingsbank se Good Business Awards in Windhoek gesê die land het geen kultuur van entrepreneurskap nie en dat meeste jongmense eerder vir die regering of groot maatskappye wil werk. Kosmos 94.1 Nuus het by die direkteur van SMEs...

Karas-inwoners se vaardighede ontbreek – Kosmos 94.1
Post

Karas-inwoners se vaardighede ontbreek – Kosmos 94.1

Gas & olie: Karas-inwoners se vaardighede ontbreek Inwoners van Keetmanshoop het kommer uitgespreek oor die feit dat die groen-waterstof projekte van die regering geen voordeel vir die inwoners inhou nie. ‘n Groot deel van die projekte, sowel as die olie-ontginning, sal in en na aan die Karas-streek voorkom. Daar word ‘n beroep op streeksleierskap gedoen om in...

Leierskap ontbreek in plaaslike owerhede – Uutoni – Kosmos 94.1
Post

Leierskap ontbreek in plaaslike owerhede – Uutoni – Kosmos 94.1

Leierskap ontbreek in plaaslike owerhede – Uutoni Misverstande en voortdurende binnegevegte duur voort in die Okahandja-munisipaliteit wat ‘n impak op dienslewering het. Die afgelope weke en maande het die inwoners van die dorp aanhou betoog vir grond. Die jongste nuus is dat die munisipaliteit deur die skuldinvorderaars Red Force eis dat die inwoners hul uitstaande...