Tag: ontdek

Home ontdek
Babastorting by Walvisbaai vullisgate ontdek
Post

Babastorting by Walvisbaai vullisgate ontdek

Babastorting by Walvisbaai vullisgate ontdek Nog ‘n babastorting van ‘n pasgeborene wat soos vuilgoed weggegooi is, is aangemeld. Die polisie sê die ligaam van ‘n pasgebore seuntjie is by Woensdag by munisipale vullisgate ontdek. ‘n Plaaslike sub-kontrakteur was by die stortingsterrein vir werk, toe een van sy werkers die grusame ontdekking gemaak het. Hy het...

Versameling van Marvin Gaye liedjies ontdek
Post

Versameling van Marvin Gaye liedjies ontdek

Versameling van Marvin Gaye liedjies ontdek ’n Versameling kassette wat ’n magdom onuitgereikte Marvin Gaye-liedjies bevat, is in die Belgiese stad Oostende gevind. Dit lê moontlik al meer as 40 jaar in België. Die versameling, wat vermoedelik 66 liedjies bevat, het behoort aan die musikant Charles Dumolin, in wie se huis Gaye in 1981 gebly...

Die grootste padda in meer as 100 jaar in Afrika ontdek
Post

Die grootste padda in meer as 100 jaar in Afrika ontdek

Die grootste padda in meer as 100 jaar in Afrika ontdek Eens was daar drie, nou is daar vier. Professor Louis du Preez, van die Noordwes-Universiteit in Suid-Afrika, en sy span navorsers, het ‘n nuwe spesie Afrika-brulpadda, genaamd Pyxicephalus beytelli, ontdek. Dit is slegs die vierde spesie brulpadda wat ooit in Suider-Afrika geïdentifiseer is. Die...

Data-lekkasie ontdek by SA-pensioenfonds – Kosmos 94.1
Post

Data-lekkasie ontdek by SA-pensioenfonds – Kosmos 94.1

Data-lekkasie ontdek by SA-pensioenfonds Die Pensioenfonds vir Staatsamptenare in Suid-Afrika sê ʼn voorlopige ondersoek het bevind sekere data van die Staatspensioen-administrasie-agentskap is verlede maand deur ʼn losprysware-aanval geraak. Die fonds bestuur die pensioene van ongeveer 1,27 miljoen staatsamptenare en dié van meer as 473 000 pensioenarisse en ander begunstigdes. Die aanval waarvoor die losprysware-groep, LockBit,...

Israeliese magte ontdek tonnelnetwerk onder VN Gaza-hoofkwartier
Post

Israeliese magte ontdek tonnelnetwerk onder VN Gaza-hoofkwartier

Israeliese magte ontdek tonnelnetwerk onder VN Gaza-hoofkwartier Israeliese magte het ‘n tonnelnetwerk ontdek wat honderde meter lank is en deels onder die VN se Gaza-hoofkwartier loop, sê die weermag, en noem dit nuwe bewyse van Hamas se uitbuiting van die hoof-verligtingsagentskap vir Palestyne. Weermagingenieurs het verslaggewers deur die gange geneem in ‘n tyd van krisis...

Galp ontdek tweede kolom ligte olie in Mopane-put
Post

Galp ontdek tweede kolom ligte olie in Mopane-put

Galp ontdek tweede kolom ligte olie in Mopane-put Galp Energia het ‘n tweede kolom hoë-kwaliteit ligte olie in die Mopane-put ontdek in PEL 83, aflandig in die Oranje-bekken. Die Lissabon-gebaseerde Galp bedryf PEL 83 met ‘n 80 persent belang, terwyl Namibië se Namcor 10 persent besit, en Custos Energy van plaaslike sakeman Knowledge Katti ook...

Bakkery-gevangenis in Pompeii ontdek – Kosmos 94.1
Post

Bakkery-gevangenis in Pompeii ontdek – Kosmos 94.1

Bakkery-gevangenis in Pompeii ontdek Argeoloë in die antieke Romeinse stad Pompeii het ‘n “bakkery-gevangenis” ontdek waar slawe en donkies toegesluit is om graan te maal om brood te bak. ’n Beknopte vertrek met geen uitsig op die buitewêreld nie en klein vensters hoog in die muur met ysterstawe is tydens die opgrawings ontbloot. Inkepings in...

Litiumrif ontdek, maar wat nou?
Post

Litiumrif ontdek, maar wat nou?

Litiumrif ontdek, maar wat nou? Volgens Andrada Mining dui die ontdekking van bykomende litiumreserwes in die Litiumrif en Spodumene-heuwel daarop dat die Erongo-streek ‘n deurslaggewende rol in die globale litiumlandskap kan speel. Die maatskappy het ook die produksie van 10 ton verkoopbare litiumkonsentraat volgens spesifikasie vanaf sy proefaanleg aangekondig, wat sy produksie sal verhoog tot...