Tag: ontdek

Home ontdek
Aansienlike natuurlike gasreserwes in Mpumalanga ontdek – Kosmos 94.1
Post

Aansienlike natuurlike gasreserwes in Mpumalanga ontdek – Kosmos 94.1

Aansienlike natuurlike gasreserwes in Mpumalanga ontdek Die ontdekking van aansienlike natuurlike gasreserwes in Mpumalanga het die potensiaal om Suid-Afrika se ekonomie ‘n hupstoot te gee terwyl dit die verskuiwing na skoner energie-opwekking makliker sal maak. Die hoofbestuurder van  Industrial Gas Users’ Association, Jaco Human, glo die strategies-geplaasde reserwes kan die land se pogings aanhelp om...

Nie net olie nie, maar reuse-gasbron ook ontdek – Kosmos 94.1
Post

Nie net olie nie, maar reuse-gasbron ook ontdek – Kosmos 94.1

Nie net olie nie, maar reuse-gasbron ook ontdek Die jongste berigte lui dat beide Shell en TotalEnergies nie net olie ontdek het in die Oranje-bekken nie maar ook bevestig dat daar 8,7 triljoen kubieke voet gas is. Dit volg na die olie-ontdekkings deur die twee reuse op ongeveer 11 miljard vate beraam word. Shell het...

Osino Resources sê beduidende goud by Eureka-projek ontdek – Kosmos 94.1
Post

Osino Resources sê beduidende goud by Eureka-projek ontdek – Kosmos 94.1

Osino Resources sê beduidende goud by Eureka-projek ontdek Osino Resources, die eienaar van die Twin Hills-goudprojek in sentraal-Namibië, het vandag die ontdekking van beduidende goud by die Eureka-groenveld-eksplorasieprojek, ongeveer 35 kilometer noordoos van die maatskappy se Ondundu-goudprojek, aangekondig. Dave Underwood, Osino se visepresident van eksplorasie het aan Namibian Sun bevestig hierdie ontdekking in ‘n gebied...