Mashatile se manne onthef van transitoverpligtinge Agt lede van adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingseenheid is tydelik onthef van hulle transitoverpligtinge. Dit volg nadat hulle skorsingskennisgewings ontvang het as deel van ʼn ondersoek wat verband hou met die aanranding van kwekelinge van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in Fourways, Johannesburg. Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aan die media gesê hulle het...
November 15, 2024