Onthou die arme diere hierdie winter! Winter is om die draai. Alhoewel dit ‘n aangename seisoen vir baie van ons is, is daar sommige wat ly weens geen fout van hul eie nie. Dit is die perfekte tyd om jou huis te organiseer, maar voordat jy enige ongewenste besittings weggooi, probeer om dit aan jou...
Tag: Onthou
Ramaphosa sê hy sal Geingob se broederliefde met deernis onthou
Ramaphosa sê hy sal Geingob se broederliefde met deernis onthou Suid-Afrika se President Cyril Ramaphosa het in Windhoek gesê hy sal altyd met deernis die broederliefde van ontslape president Hage Geingob onthou. Ramaphosa was een van die 18 staatshoofde en voormalige presidente wat Geingob se begrafnis bygewoon het. Ramaphosa sê hy vind steeds inspirasie in...
Onthou van die belasting-amnestieprogram! – Kosmos 94.1
Onthou van die belasting-amnestieprogram! Namibiërs word herinner aan die Namibië Inkomste-agentskap se belasting-amnestieprogram, wat op 31 Oktober verstryk. Die agentskap het reeds ‘n netto bedrag van meer as 57 miljard Namibiese dollar ingesamel, oftewel 80 persent van die totale inkomsteteiken vir die 2023/2024-boekjaar. NamRA se hoof van strategiese kommunikasie, Steven Ndorokaze, het met Kosmos 94.1...
Produsente moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien
Produsente moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien Die Namibiese Landbou-unie sê boere moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien. Die dieregesondheidsverklaring is ’n amptelike verklaring wat elke ses maande deur alle veeboere ingevul moet word. Die tydperke waarvoor verklarings voltooi word, is van Januarie tot Junie en Julie tot Desember van elke jaar. Dit...
Onthou van die belasting-amnestieprogram: NamRA
Onthou van die belasting-amnestieprogram: NamRA Namibiërs word herinner aan die Namibië Inkomste-agentskap se belasting-amnestieprogram, wat op 31 Oktober verstryk. Die agentskap het reeds ‘n netto bedrag van 56,9 miljard Namibiese dollar ingesamel, oftewel 80 persent van die totale inkomsteteiken vir die 2023/2024-boekjaar. NamRA se hoof van strategiese kommunikasie, Steven Ndorokaze, het met Kosmos 94.1 Nuus...
Onthou, brandstof daal vannag met 80 sent ‘n liter
Onthou, brandstof daal vannag met 80 sent ‘n liter Namibiese motoriste word daaraan herinner dat die brandstofprys vannag om middernag daal. Die prys daal met 80 sent ‘n liter vir petrol sowel as 10ppm en 50ppm diesel. Die ministerie van myne en energie het Vrydag die aankondiging gemaak. Die prys van Brent ru-olie het met...
Onthou om vandag tenk vol te maak
Onthou om vandag tenk vol te maak Namibiërs word daaraan herinner om vandag hul tenke vol te maak, in die lig van die groot verhoging in brandstofpryse wat vanaand om middernag in werking tree. Die prys van petrol styg met 1,90 Namibiese dollar per liter en die prys van diesel met 2,40 dollar per liter....
Onthou om vragbelasting te betaal, sê Namra – Kosmos 94.1
Onthou om vragbelasting te betaal, sê Namra Die Namibiese Inkomste-agentskap het belastingbetalers wat vir die betaling van vragbelasting aanspreeklik is, daaraan herinner dat hulle dit betyds moet verklaar en betaal. Die belasting word gehef op inkomste wat verkry word deur nie-inwonende eienaars of huurders van skepe of vliegtuie wat passasiers, pos, lewende hawe of goedere...