Tag: ontken

Home ontken
SA Weermag ontken soldate het hulself oorgegee
Post

SA Weermag ontken soldate het hulself oorgegee

SA Weermag ontken soldate het hulself oorgegee Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het berigte ten sterkste verwerp dat twee van sy soldate wat in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi is, hulleself aan die M23-rebelle sou oorgegee het. Die weermag-ontplooiing is deel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se sending. Volgens die National Security News is die soldate...

Israel ontken Hamas bewerings na 90 sterf by Al Shifa
Post

Israel ontken Hamas bewerings na 90 sterf by Al Shifa

Israel ontken Hamas bewerings na 90 sterf by Al Shifa Hamas ontken Israel se bewerings dat sy soldate 90 ekstremiste vermoor het en nog 160 in hegtenis geneem het tydens ‘n klopjag op die Al Shifa-hospitaal in Gaza. Jerusalem sê sy weermag het die terroriste doodgemaak en wapens gekonfiskeer, terwyl hulle gekeer het dat pasiënte,...

SA speaker ontken bewerings van R2,3 miljoen omkoopgeld
Post

SA speaker ontken bewerings van R2,3 miljoen omkoopgeld

SA speaker ontken bewerings van R2,3 miljoen omkoopgeld Die speaker van SA se Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het ten sterkste ontken sy was by korrupte bedrywighede betrokke toe sy die verdediging-minister was. Sy word daarvan beskuldig dat sy destyds omkoopgeld van altesaam 2,3 miljoen Suid-Afrikaanse rand vanaf ‘n kontrakteur van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gekry...

Brasilië se Bolsonaro ontken staatsgreep-bewerings
Post

Brasilië se Bolsonaro ontken staatsgreep-bewerings

Brasilië se Bolsonaro ontken staatsgreep-bewerings Die voormalige president van Brasilië, Jair Bolsonaro, ontken bewerings dat hy deel was van ʼn staatsgreep-komplot om aan bewind te bly. Die polisie stel ondersoek in of die 64-jarige Bolsonaro ʼn staatsgreep aangehits het nadat hy die 2022-verkiesing verloor het. Hy word ook beskuldig dat hy tydens sy presidentskap onwettig...

DA-leier ontken kader-ontplooiingsbewerings – Kosmos 94.1
Post

DA-leier ontken kader-ontplooiingsbewerings – Kosmos 94.1

DA-leier ontken kader-ontplooiingsbewerings Die DA-leier John Steenhuisen het bewerings ontken van die voormalige leier van die DA in Gauteng en stigter van die Xiluva-party, Bongani Baloyi, oor die gebruik van kaderontplooiing in die party. Baloyi beweer senior munisipale aanstellings het goedkeuring vereis van die DA se federale uitvoerende komitee, iets wat Steenhuisen ontken. Post navigation...

Eerste minister ontken korrupsie-aantygings ten sterkste
Post

Eerste minister ontken korrupsie-aantygings ten sterkste

Eerste minister ontken korrupsie-aantygings ten sterkste Die eerste minister, Saara Kuugongelwa-Amadhila, ontken ten sterkste bewerings dat sy betrokke was by begunstiging en korrupte praktyke met die aanstelling van die petroleum direktoraat in die energie-ministerie se direkteur, Maggy Shino. Die bewerings is gemaak in ‘n brief wat op sosiale media gesirkuleer word. Sy sê alle staatsamptenare...

Oekraïne ontken hy’s ingelig oor vliegtuig
Post

Oekraïne ontken hy’s ingelig oor vliegtuig

Oekraïne ontken hy’s ingelig oor vliegtuig ‘n Senior Russiese wetgewer sê Oekraïense militêre intelligensie is ‘n 15-minute waarskuwing gegee voordat ‘n Russiese militêre vervoervliegtuig met Oekraïense krygsgevangenes ‘n gebied binnegegaan het waar dit neergeskiet is. Die Oekraïne het die bewering ontken en vra vir ‘n internasionale ondersoek. Moskou beskuldig Kiev daarvan dat hy die Ilyushin-vliegtuig...

Israel ontken aanval op sentrum in Khan Younis
Post

Israel ontken aanval op sentrum in Khan Younis

Israel ontken aanval op sentrum in Khan Younis Die Verenigde Nasies sê ‘n groot kompleks waar ontwortelde Palestyne in Khan Younis, Gaza, geskuil het, is met kanonne bestook. Israel ontken sy magte was aanspreeklik en sê Hamas het moontlik die aanval uitgevoer. Die beroepsopleidingsentrum wat getref is, het 30 000 ontworteldes gehuisves. Minstens nege mense...

Landbou ontken dat groenskemas vir weiding gebruik word
Post

Landbou ontken dat groenskemas vir weiding gebruik word

Landbou ontken dat groenskemas vir weiding gebruik word Plaaslike berigte lui dat die landbouministerie ontken dat die Shitemo- en Ndonga Linena-groenskemas in die Kavango Oos-streek nie voedsel produseer nie en net vir weiding gebruik word. Volgens die ministerie se woordvoerder Jona Musheko, bestuur Nida die Shitemo-skema en daarom kan hy net syfers oor Ndonga Linena...

Nampol ontken gebruik van Angola-brandstof
Post

Nampol ontken gebruik van Angola-brandstof

Nampol ontken gebruik van Angola-brandstof Goedkoop brandstof word uit Angola die land ingesmokkel waar desperate Namibiërs dit op die swartmark koop, te midde van hoë petrolpryse. Dit beroof die regering van inkomste want geen belasting of heffings word daarop betaal nie. Daar word verder beweer dat regsdienaars brandstof waarop die polisie beslag gelê het gebruik...