Inwoners ontruim voor verwoestende brand Die brandweerdiens van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê dringende ontruimings is as ‘n voorsorgmaatreël onderweg naby die Kluitjieskraalvallei buite Wolseley terwyl ‘n verwoestende veldbrand weens ‘n veranderende windrigting versprei. Die brand was aanvanklik onder beheer, maar die wind het sterker geword en dit na woongebiede aangejaag. Die ontruiming het ten...
Tag: ontruim
Amper 100 huishoudings ontruim weens Simonstad-brand
Amper 100 huishoudings ontruim weens Simonstad-brand Minstens 97 huishoudings in Stonehaven Estate is ontruim weens ‘n verwoestende veldbrand in Simonstad wat sedert Dinsdag woed. Die Kaapstadse Ramp-risikobestuursentrum het ook dierewelsyngroepe ingeroep om te help met die ontruiming van diere, wat na TEARS in Ocean View en die DBV in Grassypark verskuif word. Die ramp-risikobestuursentrum se...
Ontruim SA families uit Gaza, Cyril
Ontruim SA families uit Gaza, Cyril Die organisasie Boycott, Divestment and Sanctions Coalition South Africa moedig president Cyril Ramaphosa aan om sy belofte gestand te doen, om sewe Suid-Afrikaanse families te ontruim wat vasgekeer is in die Gazastrook. BDS SA beweer meer as ses weke het verloop vandat Ramaphosa die belofte gemaak het. Die koalisie...
WGO ontruim kinders met kanker uit Gaza
WGO ontruim kinders met kanker uit Gaza Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê 12 kinders met kanker of ander bloed-afwykings is saam met hulle toesighouers uit die Gaza-strook se besette Palestynse gebied ontruim. Hulle is na Egipte en Jordanië geneem sodat hulle behandeling veiilig kan voortgaan. Nog kinders sal na verwagting vir kankerbehandeling as deel van die iniasiatief...
Israel gee noordelike Gaza tot 17:00 om te ontruim
Israel gee noordelike Gaza tot 17:00 om te ontruim Owerhede in Israel het hulle beroep op inwoners in die noordelike dele van Gaza om die gebied te verlaat hernu. Volgens internasionale nuusagentskappe het die inwoners tussen 11-uur en vyf-uur vanmiddag, Namibiese tyd, om die gebied te verlaat. Die weermag sê twee roetes sal in die...
Hamas sê Gaza-inwoners moenie ontruim nie
Hamas sê Gaza-inwoners moenie ontruim nie Die militante groep, Hamas, het ‘n beroep op burgers van die Gaza-strook gedoen om Israel se opdrag te ignoreer om te ontruim. Israel beplan vermoedelik ‘n land-aanval en het opdrag gegee dat almal teen vanoggend die noorde van die enklawe moet ontruim. Dit beteken dat ongeveer 1,1 miljoen mense...
Duisende Kanadese moet ontruim weens brande – Kosmos 94.1
Duisende Kanadese moet ontruim weens brande Duisende inwoners haas om stede van Kanada se noordwestelike gebiede te ontruim waar meer as 200 brande regoor die streek woed. ‘n Noodtoestand is afgekondig in Kelowna, ‘n stad sowat 300 kilometer oos van Vancouver met ‘n bevolking van sowat 150 000. Die ramp het uiters gevaarlike padtoestande veroorsaak...
Meer as 2 000 Russe ontruim oor tropiese storm Khanun – Kosmos 94.1
Meer as 2 000 Russe ontruim oor tropiese storm Khanun Rusland het meer as 2 000 mense ontruim nadat die tropiese storm Khanun oorstromings veroorsaak het in die verre-ooste van die land. Die ministerie vir noodtoestande sê byna 5 000 geboue is oorstroom in die gebied wat grens aan China en Noord-Korea. Reddingswerkers het 13...
Meer as 2 000 Russe ontruim oor tropiese storm Khanun – Kosmos 94.1
Meer as 2 000 Russe ontruim oor tropiese storm Khanun Rusland het meer as 2 000 mense ontruim nadat die tropiese storm Khanun oorstromings veroorsaak het in die verre-ooste van die land. Die ministerie vir noodtoestande sê byna 5 000 geboue is oorstroom in die gebied wat grens aan China en Noord-Korea. Reddingswerkers het 13...
Suid-Korea ontruim duisende tieners by Wêreld-padvinderskamp weens tifoon – Kosmos 94.1
Suid-Korea ontruim duisende tieners by Wêreld-padvinderskamp weens tifoon Suid-Korea het begin om duisende tieners by die Wêreldpadvinder-saamtrek in die suidweste van die land na veiligheid te neem, terwyl die tifoon Khanun na die gebied onderweg is. Die sowat 36 000 tieners word van die kampterrein na veiliger gebiede rondom die hoofstad Seoul verskuif. Dit is...