Kyk uit vir ontsnapte vermeende moordenaar NamPol in die Kavango-Oos-streek waarsku die publiek dat ‘n vermeende moordenaar uit aanhouding ontsnap het en uiters gevaarlik is. Die waarnemende streekbevelvoerder, adjunk-kommissaris Eino Nambahu, sê die polisie is op soek na die 30-jarige Faustinus Kandere Shinkanda, wat ‘n gevangene by die Ndiyona-polisiestasie was. Hy is opgemerk op pad...
Tag: Ontsnapte
Ontsnapte gevangene weer agter tralies – Kosmos 94.1
Ontsnapte gevangene weer agter tralies Die Namibiese Korrektiewe Dienste het bevestig dat die gevange Isak Alfeus by Omaruru opgespoor is. Hy het Maandag tydens ‘n besoek aan die Windhoek Sentrale Hospitaal vir ‘n sonar ontsnap. Alfeus is vanoggend omstreeks tien-uur in dorp se Sewende Laan-informele nedersetting in hegtenis geneem deur korrektiewe beamptes van die...
Ontsnapte gevange by Omaruru gearresteer – Kosmos 94.1
Ontsnapte gevange by Omaruru gearresteer Die gevaarlike gevange wat Maandag tydens ‘n besoek aan die Windhoek Sentrale Hospitaal ontsnap het, is vanoggend weer in Omaruru se Sewende Laan-informele nedersetting in hegtenis geneem. Isak Alfeus, wat oorspronklik van Omaruru is, is deur korrektiewe beamptes van die Omaruru-korrektiewe fasiliteit gearresteer, waar hy tans aangehou word. Alfeus is...
Ontsnapte gevangene nog nie opgespoor – Kosmos 94.1
Ontsnapte gevangene nog nie opgespoor Die Namibiese Korrektiewe Dienste het bevestig dat die gevangene Isak Alfeus wat ontsnap het, nog nie opgespoor is nie. Hy het Maandag uit die Windhoek Sentrale Hospitaal ontsnap toe hy vir ‘n sonar daarheen geneem is. Alfeus is in die Omaruru-landdroshof tot 38 jaar gevonnis vir drie aanklagte van verkragting...