Chinhengo sê vandag oor onttrekking Fishrot-regter Moses Chinhengo het op 1 Maart betoë aangehoor oor hoekom hy as regter in die saak moet onttrek en sal vanmiddag om twee-uur sy uitspraak lewer. Dit kom na die verhoor middel Desember verlede jaar uitgestel is na verdedigingsadvokaat Mbanga Siyomunji ‘n mosie ingedien het dat Chinhengo moet onttrek....
Tag: onttrekking
ATM vra minister se onttrekking van loterylisensie-proses
ATM vra minister se onttrekking van loterylisensie-proses Die African Transformation Movement het die buurland se handel-minister, Ebrahim Patel, versoek om te onttrek aan die besluitnemingsproses vir die nuwe loterylisensie-tender om integriteit te handhaaf. Dit volg nadat ‘n verklikker kommer geopper het oor potensiële belangebotsings waarby Hosken Consolidated Investments en Ithuba betrokke is, sowel as die...
Saftu verwelkom onttrekking van SA-diplomate uit Israel
Saftu verwelkom onttrekking van SA-diplomate uit Israel Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, het die regering se besluit verwelkom om al sy diplomate uit Tel Aviv te herroep te midde van die voortslepende konflik tussen Israel en Palestina. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is teleurgesteld dat die Israelse regering weier...
VN stem vir onttrekking van Mali-vredesending – Kosmos 94.1
VN stem vir onttrekking van Mali-vredesending Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het eenparig gestem om ‘n dekade lange vredesending in Mali te beëindig nadat die land se militêre junta skielik die 13 000-sterk mag gevra het om te vertrek – ‘n stap wat die VSA sê deur Rusland se Wagner-huursoldaatgroep bewerkstellig is. Die einde van...