Ministerie fokus op landelike ontwikkeling Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling het ‘n begroting van 2,6 miljard Namibiese dollar vir die 2024/2025-boekjaar gekry. Lynminister Erastus Uutoni het in die Nasionale Vergadering gesê een van die programme waarop hulle gaan fokus is landelike ontwikkeling, met ‘n begrotingstoewysing van 120,089 miljoen dollar. Volgens Uutoni sal 31...
Tag: ontwikkeling
Elektrisiteit is kern van ontwikkeling
Elektrisiteit is kern van ontwikkeling ’n Wêreld Ekonomiese Forum-verslag sê dat net sowat die helfte van die mense in Afrika suid van die Sahara toegang tot elektrisiteit het; slegs een derde het toegang tot skoon kosmaakmetodes; en 13 lande het minder as 25 persent toegang tot elektrisiteit. Die kwessie van internetverbinding word ook ‘n probleem...
Tekort aan wiskundevak kan ontwikkeling van KI raak
Tekort aan wiskundevak kan ontwikkeling van KI raak Die groeiende voorkeur vir Wiskundige Geletterdheid bo gewone Wiskunde in Suid-Afrika kan ‘n uitdaging wees vir ‘n toekomstige ekonomie aangevuur deur kunsmatige intelligensie. Wiskundige Geletterdheid het tussen 2022 en ’24 ‘n toename van 108 642 leerders getoon, terwyl gewone Wiskunde net met 36 419 gevalle gegroei het....
Ongwediva boer voor uit met ontwikkeling
Ongwediva boer voor uit met ontwikkeling Die Ongwediva-dorpsraad blyk om voor uit te boer. Die raad het pas 4,1 miljoen Namibiese dollar op elektrifisering vir fase een van die Sky-woonbuurt bestee. Die hoofdoel is om 620 erwe aan die rioolstelsel te koppel met 98 persent wat voltooi is. Daar is talle ander formaliseringsprojekte en Kosmos...
Arbeidsministerie lê slap met ontwikkeling
Arbeidsministerie lê slap met ontwikkeling Die ministerie van arbeid het sy kwartaal twee-verslag vrygestel, wat oor sy arbeidsverhoudinge en volle indiensnemingsverpligtinge verslag doen. Dit bevat ook inligting oor sy begroting en uitgawes tot aan die einde van die tweede kwartaal. Die ministerie se totale bedryfsbegroting is 201,336 miljoen Namibiese dollar, waarvan hy 46 persent spandeer...
Toerisme-kenner reageer op nuwe ontwikkeling in Kavango Oos
Toerisme-kenner reageer op nuwe ontwikkeling in Kavango Oos Die Hambukushu-gemeenskap sal binnekort die implementering sien van ‘n lodge-konsessie wat vir die Kavango-Oos-streek geoormerk is. Die konsessie, wat in die Tender Bulletin geadverteer is, wil ‘n luukse tent-lodge op die been bring met 25 kamers en 50 beddens, met kampeerplekke en relevante aktiwiteite, insluitend kanovaart op...
NV hoor ontwikkeling kry te min geld
NV hoor ontwikkeling kry te min geld Die ontwikkelingsbegroting het in die Nasionale Vergadering onder die loep gekom. Die skadu-finansminister van die opposisie PDM-party, Nico Smit, betreur die klein bedrag van 6,5 miljard Namibiese dollar wat vir ontwikkeling begroot is. Smit sê die begroting vir operasionele uitgawes beloop 66 miljard dollar van die totale begroting...
Ontwikkeling by Wlotzka skop af
Ontwikkeling by Wlotzka skop af Terwyl daar uit sommige oorde weerstand was steen die ontwikkeling van Wlotzkasbaken, is die ontwikkeling van die woonbuurt net noord van Swakopmund van stapel gestuur. Erastus Uutoni, die minister van stedelike ontwikkeling, het die Swakopmund-munisipaliteit gemaan om erwe goedkoop te hou om dit bekostigbaar te maak. Geo Pollution Technologies is...
Ramaphosa verwelkom sensusdata, goed vir ontwikkeling
Ramaphosa verwelkom sensusdata, goed vir ontwikkeling President Cyril Ramaphosa het Statistieke Suid-Afrika geloof vir sy vernuwende denke met die inwin van data vir die sensus tydens die Covid-19-pandemie. Hy het die amptelik die Sensus 2022-verslag ontvang van die statistikus-generaal, Risenga Maluleke. Gauteng en KwaZulu-Natal bly die digsbevolkte provinsies met bevolkings van onderskeidelik 15 en 12,4...
Hage sê die opkomende sensus is kritiek vir ontwikkeling – Kosmos 94.1
Hage sê die opkomende sensus is kritiek vir ontwikkeling Na die amptelike bekendstelling van die 2023 Bevolking- en Behuisingsensus by Staatshuis in die hoofstad deur die Namibiese Statistiek-agentskap, het president Hage Geingob ‘n beroep op Namibiërs gedoen om hul deel te doen om getel te word. Die president het klem gelê op die belang van die sensus vir ontwikkelingsdoeleindes. Post navigation...