AU hou SME-forum vir ontwikkeling Die Afrika-unie sê hy verskerp pogings om die groei van klein-sakeondernemings op die vasteland te bevorder. As deel van die voortgesette pogings, sal die tweede jaarlikse AU-MSMEs-forum van 4 tot 8 September by sy hoofkwartier in Addis Abeba, Ethiopië, aangebied word. Die unie is van mening dat MSME’s, of te...
Tag: ontwikkeling
Creecy sê SA wil oorskakel van omgewingsrassisme na volhoubare ontwikkeling – Kosmos 94.1
Creecy sê SA wil oorskakel van omgewingsrassisme na volhoubare ontwikkeling Die buurland se omgewingsminister, Barbara Creecy, vra die Verenigde Nasies se ondersteuning in die oorskakeling in Suid-Afrika van omgewingsrassisme na volhoubare ontwikkeling en grondwetlike verwesenliking van menseregte. Sy het die VN se spesiale rapporteur oor gifstowwe en menseregte, Marcos Orellana, geloof vir sy suksesvolle besoek....
Voerpryse verhoed die ontwikkeling van plaaslike speenkalf-mark – Kosmos 94.1
Voerpryse verhoed die ontwikkeling van plaaslike speenkalf-mark Die Namibiese landboubedryf kom gereeld onder skoot vir die uitvoer, op die hoef, van speenkalwers na Suid-Afrikaanse voerkrale sonder dat die diere plaaslik verwerk word. Die groter meerderheid van die boere wat van die mark gebruik maak is kommunale boere van veral die Omaheke-streek. Volgens ‘n ontleding deur die...