Tag: ontwrig

Home ontwrig
Grootkopmiere in Oos-Afrika ontwrig eet-gewoontes van die Afrika-leeu
Post

Grootkopmiere in Oos-Afrika ontwrig eet-gewoontes van die Afrika-leeu

Grootkopmiere in Oos-Afrika ontwrig eet-gewoontes van die Afrika-leeu Die verspreiding van grootkopmiere in Oos-Afrika ontwrig glo die lewe van die Afrika-leeu en dwing die dier nou om minder sebras dood te maak en ander prooi te jag. Die teenwoordigheid van die insekte by die Ol Pejeta-bewarea in Kenia het die landskap van die gebied verander, wat...

Reën ontwrig onder-19 krieketspan se voorbereiding
Post

Reën ontwrig onder-19 krieketspan se voorbereiding

Reën ontwrig onder-19 krieketspan se voorbereiding Die laaste opwarmwedstryd van Namibië se onder-19 krieketspan voor die onder-19 Wêreldbeker hierdie naweek in Suid-Afrika afskop, is weer deur reën ontwrig. Die Namibiërs het teen Ierland in Pretoria te staan gekom, maar die weer het die laaste sê gehad en daar was nie ‘n uitslag nadat die spanne...

Poging om Londense Aandelebeurs te ontwrig, gefnuik
Post

Poging om Londense Aandelebeurs te ontwrig, gefnuik

Poging om Londense Aandelebeurs te ontwrig, gefnuik Ses mense is gearresteer omdat hulle verdink word dat hulle die Londense Aandelebeurs wou ontwrig deur te keer dat dit vandag open. Volgens berigte wou die groep groot ekonomiese skade aanrig deur met brandblussers vol rooi verf op twee draaideure voor die gebou te klim, en hulle dan...

Dalende roofdier-bevolkings ontwrig ekostelsels – Kosmos 94.1
Post

Dalende roofdier-bevolkings ontwrig ekostelsels – Kosmos 94.1

Dalende roofdier-bevolkings ontwrig ekostelsels ‘n Onlangse studie in die vaktydskrif, Nature Ecology and Evolution, het onthul dalende bevolkings onder roofdiere het ʼn aaneenskakelende uitwerking op hulle prooi en dit ontwrig die funksionering van die ekostelsel. Die skrywer van die studie, Phil Shaw, benadruk die verlies van groot roofvoëls, soos aasvoëls, het beduidende gevolge vir prooibevolkings...

Konstruksiemafia ontwrig Gauteng-projekte ter waarde van R2,5 miljard – Kosmos 94.1
Post

Konstruksiemafia ontwrig Gauteng-projekte ter waarde van R2,5 miljard – Kosmos 94.1

Konstruksiemafia ontwrig Gauteng-projekte ter waarde van R2,5 miljard Die DA in Gauteng sê die sogenaamde konstruksiemafia, wat ook bekend staan as sakeforums, het nege projekte in die openbare sektor ter waarde van 2,5-miljard-rand in die provinsie ontwrig. Die provinsiale Departement van Infrastruktuurontwikkeling het onthul hierdie uitbuiting en misdadige aktiwiteite kom al sedert 2017 in Gauteng...

SAPD gereed vir Brics, wetstoepassing sal nie ontwrig word nie – Kosmos 94.1
Post

SAPD gereed vir Brics, wetstoepassing sal nie ontwrig word nie – Kosmos 94.1

SAPD gereed vir Brics, wetstoepassing sal nie ontwrig word nie Die Suid-Afrikaanse polisieministerie verseker die publiek die ontplooiing van veiligheidsmagte vir die 15de Brics-beraad in Sandton, Johannesburg, sal nie die gereelde wetstoepassingspogings ontwrig nie. Bykans 40 staatshoofde, ministers en hooggeplaastes sal na verwagting van vandag die driedaagse beraad bywoon. Die woordvoerder, Lirandzu Themba, sê polisielede...

Duisende Kaapse leerders ontwrig deur taxi-staking – Kosmos 94.1
Post

Duisende Kaapse leerders ontwrig deur taxi-staking – Kosmos 94.1

Duisende Kaapse leerders ontwrig deur taxi-staking Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het bevestig 287 420 leerders moes Vrydag hul klasse weens die grootskaalse ontwrigtende taxi-staking misloop. Die provinsiale LUR vir nderwys, David Maynier, sê 9 508 onderwysers en personeel is ook verhinder om kinders op te voed. Maynier sê die metro-onderwysgebiede word die meeste geraak. Hy sê...

Betoging in Stad Tshwane ontwrig dienste – Kosmos 94.1
Post

Betoging in Stad Tshwane ontwrig dienste – Kosmos 94.1

Betoging in Stad Tshwane ontwrig dienste Die Stad Tshwane waarsku inwoners en kliënte om vandag stadiger diens-reaksie te verwag weens die munisipale vakbond Samwu wat betoog. Sommige stadsgeboue, insluitend klinieke en kantore, is tydelik gesluit weens bewerings van intimidasie. ‘n Ramp-operasie-sentrum is ingestel om verwikkelinge te monitor. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, vra verskoning...

Hawens ontwrig weens vragmotorbrande – Kosmos 94.1
Post

Hawens ontwrig weens vragmotorbrande – Kosmos 94.1

Hawens ontwrig weens vragmotorbrande Die Durbanse Kamer van Handel en Nywerheid sê die ontwrigting van bedrywighede by die hawe-terminale weens die vragmotors wat aan die brand gesteek word, en die versperring van sleutel-roetes, kos die plaaslike ekonomie 800 miljoen rand per maand. Die bestuurshoof van die Kamer, Palesa Phili sê die KwaZulu-Natalse ekonomie is uiters...