Farrel hou Ierland onveranderd teen Skotland Rugby: Ierland se hoofafrigter, Andy Farrell, het ‘n onveranderde span aangewys vir môre se beslissende Sesnasies-wedstryd teen Skotland in Dublin. Terwyl verlede naweek se nederlaag teen Engeland Ierland se droom beëindig het om die eerste span te word wat opeenvolgende Grand Slams wen, sal hulle die Sesnasies-reekstitel behou deur...
Tag: onveranderd
Sesnasies: Frankryk bly onveranderd – Kosmos 94.1
Sesnasies: Frankryk bly onveranderd Frankryk pak Engeland in hulle laaste-ronde Sesnasieswedstryd in Lyon met dieselfde span wat Wallis verlede naweek 45-24 geklop het. Die gereelde heelagter Thomas Ramos behou die nommer tien-trui nadat Matthieu Jalibert en Romain Ntamack beseer is. Hoofafrigter Fabien Galthie het weer ses voorspelers en twee agterspelers op die bank gekies as...
Waterprys onveranderd sedert 2019 – Kosmos 94.1
Waterprys onveranderd sedert 2019 Volgens die produsenteprysindeks vir die vierde kwartaal van 2023, is die indeks vir watervoorsiening, versuiwering en rioolbestuur amper vyf jaar onveranderd en staan tans op nul. Dit dui aan dat daar nie opbrengs op beleggings in water-infrastruktuur is wat pryse vir grootmaatvoorsiening kan beïnvloed nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met...
Brandstofprys onveranderd, ten spyte van onderverhalings
Brandstofprys onveranderd, ten spyte van onderverhalings Die energie-ministerie het aangekondig die pryse van beide petrol en diesel bly onveranderd in Maart. Die petrolprys by Walvisbaai bly dus 20 Namibiese dollar 78 sent per liter, en onderskeidelik 21 dollar vyf sent per liter vir diesel 50 dpm en 21 dollar 25 sent vir diesel 10 dpm....
Repokoers, soos verwag, onveranderd – Kosmos 94.1
Repokoers, soos verwag, onveranderd Soos verwag, het die Bank van Namibië die repokoers onveranderd op 7,75 persent gelaat. Dit was die eerste vergadering van die Monetêre Beleidskomitee se vergadering vanjaar en die sentrale bank se goewerneur, Johannes !Gawaxab het die redes daarvoor so uiteengesit. Post navigation Source link
SA Reserwebank hou koerse onveranderd
SA Reserwebank hou koerse onveranderd Die Suid-Afrikaanse Reserwebank verwag die globale ekonomiese groei sal vanjaar bestendig bly, met ‘n marginale daling volgende jaar. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het aangekondig die Monetêre Beleidskomitee het besluit om koerse onveranderd te hou, wat beteken die repokoers bly op 8,25 persent en die prima uitleenkoers op...
Rentekoers in buurland sal onveranderd bly
Rentekoers in buurland sal onveranderd bly Plaaslik het kenners reeds voorspel dat rentekoerse tot die einde van die jaar onveranderd sal bly en in die buurland meen ekonome ook daar is ‘n skraal kans op ‘n rentekoersverlaging wanneer die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee vergader. BusinessTech berig die komitee is bekommerd oor inflasie, veral die verankering...
SARB se mandaat bly onveranderd
SARB se mandaat bly onveranderd President Cyril Ramaphosa het bevestig daar is geen planne om die Suid-Afrikaanse Reserwebank se mandaat te hersien nie. Hy het tydens sy toespraak in die Nasionale Vergadering gesê die sentrale bank se benadering bedien die land goed, en daar is geen voorneme om van sy huidige koers af te wyk...
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly Die verdiepende afname in kredietverlening in die private sektor in September is volgens Simonis Storm kommerwekkend. Die syfers is Woensdag bekend gemaak. Die firma sê dit beteken maatskappye en huishoudings prioritiseer die vereffening van bestaande skuld oor nuwe skuld vir beleggings of verbruik. Faktore soos die...
Brandstofprys onveranderd – Kosmos 94.1
Brandstofprys onveranderd Daar is effe verligting vir verbruikers met die ministerie van myne en energie wat die November brandstofprys onveranderd gehou het. Terwyl daar onderverhalings op diesel aangeteken is, is ‘n oorverhaling op petrol aangeteken. Met die baie hoë onderverhalings wat in September aangeteken is, is daar besluit om die prys dieselfde te hou. Salome...