Tag: onveranderde

Home onveranderde
Onveranderde rentekoerse beteken eiendomsmark bly gematig
Post

Onveranderde rentekoerse beteken eiendomsmark bly gematig

Onveranderde rentekoerse beteken eiendomsmark bly gematig Die Eiendomsektor-strateeg van FNB, John Loos, sê die Reserwebank se besluit om rentekoerse onveranderd te laat beteken waarskynlik eiedomsmark-aktiwiteit bly gematig en pryse korrigeer op die oomblik. Die voortgesette sywaartse beweging in rentekoerse sal na verwagting eiendomswaardes steeds laat met baie lae enkelsyfer-groei, wat nie tred hou met inflasie...

Onveranderde brandstofprys verlig nie taxi-uitdagings nie
Post

Onveranderde brandstofprys verlig nie taxi-uitdagings nie

Onveranderde brandstofprys verlig nie taxi-uitdagings nie Die brandstofprys gaan nie in November verander nie. Dit verlig egter nie die lyding van taxi-eienaars nie, sê die sekretaris-generaal van die Bus- en Taxivereniging van Namibië, Pendapala Nakathingo. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle wag steeds vir terugvoer van die ministerie van vervoer oor hul aansoek...

Nog reaksie op onveranderde repokoers
Post

Nog reaksie op onveranderde repokoers

Nog reaksie op onveranderde repokoers Nog reaksie word ontvang op die Bank van Namibië wat die repokoers onveranderd gehou het. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het vanoggend aangekondig dat die koers op 7,75 persent bly. Robert McGregor, ekonoom by Cirrus, sê dit is nie ‘n verrassing nie en daar is verskeie redes om die besluit te...

Voorspelling vir onveranderde repokoers – Kosmos 94.1
Post

Voorspelling vir onveranderde repokoers – Kosmos 94.1

Voorspelling vir onveranderde repokoers High Economic Intelligence voorspel dat die sentrale bank die repokoers onverdanderd sal hou. Die Bank van Namibië se monetêrebeleidskomitee vergader vandag en sal môre sy vyfde aankondiging vir die jaar maak oor die repokoers. Die koers staan tans op 7,75 persent, die hoogste wat dit in die afgelope 14 jaar is....