DA: Kliniek in Noord-Kaap ná ses jaar onvoltooid Die DA in die Noord-Kaap sê die provinsiale regering moet verduidelik hoekom daar ʼn voortgesette vertraging is met die voltooiing van die Boegoeberg-kliniek wat lei tot stygende uitgawes. Die Boegoeberg-kliniek het oorspronklik in September 2017 begin en sou binne ʼn jaar voltooi wees. Volgens ʼn woordvoerder...
December 28, 2024