Besetting van Witsand is onwettig – Schlettwein Die landbouminister Calle Schletwein sê die besetting van plaas Witsand wes van Gobabis is onwettig. Punt. ‘n Groep boere wat onwettig met vee in die munisipale gebied van Gobabis geboer het, het die naweek die regeringsplaas oorgeneem. Schlettwein het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Post navigation Source link
Tag: onwettig
Coenie Botha, CBI Exhange Namibia ‘se besigheid onwettig’
Coenie Botha, CBI Exhange Namibia ‘se besigheid onwettig’ Coenie Botha van die kripto-beleggingsmaatskappy CBI Exhange Namibia is gearresteer en het in die hof verskyn. Die Bank van Namibië het na ‘n ondersoek bevind Botha en die firma het bankbesigheid bedryf deur deposito’s van die publiek te ontvang, sonder om daarvoor gelisensieer te wees. Dit is...
Insekdoder met geel etiket is dodelik, en onwettig
Insekdoder met geel etiket is dodelik, en onwettig Die landbou-ministerie rig weer ‘n ernstige waarskuwing aan die publiek oor die ongemagtigde verkoop van ‘n ongeregistreerde insekdoder, Dichlorvos, wat algemeen bekend is as Boam of Bloom insekdoder, met ‘n geel etiket. Die ministerie is bewus daarvan dat hierdie produk, wat onwettig is in Namibië, wel aanlyn...
Drie buitelanders wat dalk onwettig visvang, terug in die hof
Drie buitelanders wat dalk onwettig visvang, terug in die hof Die drie mans wat van onwettige visvang aangekla word se saak word vandag voortgesit in die Walvisbaai-landdroshof. Die drie, die kaptein, Rodrigues Jose, hoofingenieur Charl le Corre, en Angolese bemanningslid Mateus Ambrosio, is op 19 Desember op die Angolese MFV Lucimar, deur die Nathaniel Maxuilili-patrollievaartuig onderskep in Namibiese waters...
Miljoene verlaat onwettig die land – NamRA
Miljoene verlaat onwettig die land – NamRA Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, sê hy het verdagte transaksies, ter waarde van meer as 100 miljoen Namibiese dollar, wat landuit gestuur is, ontdek. Dit is na Suid-Afrika, en Asië en Europa gestuur. Kommissaris Sam Shivute sê die transaksies is gedoen deur belastingontduikende besighede wat sogenaamde spookmaatskappye gebruik. In...
Kaapstad se uitsettings onwettig: GOOD Party
Kaapstad se uitsettings onwettig: GOOD Party Die GOOD Party in die Wes-Kaap sê wetstoepassingsbeamptes van die Stad Kaapstad voer onwettige uitsettings uit sonder hofbevele of in die teenwoordigheid van die Balju van die Hof, soos deur die wet vereis. Die party het onlangs berigte ontvang van inwoners van stadsbehuising en mense wat in agterplase in...
Hoë gaspryse dalk onwettig – Kosmos 94.1
Hoë gaspryse dalk onwettig Build One South Africa het alarm gemaak oor die stygende LP-gaspryse, wat die afgelope maande ‘n styging van meer as vyf Suid-Afrikaanse rand aangeteken het. Volgens die party is hierdie prysstygings veral ‘n bykomende las op minderbevoorregtes. Hy doen ‘n beroep op die regering om op te tree teen wat hy...
Onwettig operateurs teister toeriste by Walvis-hawe – Kosmos 94.1
Onwettig operateurs teister toeriste by Walvis-hawe Ongelisensieerde taxi’s en toeroperateurs word volgens berigte ‘n bedreiging vir die passasiers-toerismebedryf by die hawe op Walvisbaai. Volgens wat berig word, word toeriste voorgekeer en geteister deur onwettige operateurs wat toere en vervoer aanbied tydens die vaartuie se dagbesoeke. Namport het uiters hard gewerk om as bestemming vir passasierskepe erken te word...
Meer as helfte van kindersentrums in Kaapstad is onwettig – Kosmos 94.1
Meer as helfte van kindersentrums in Kaapstad is onwettig Die GOOD-party doen ‘n beroep op die Stad Kaapstad om voorkeur te gee aan vroeëkinderjare-ontwikkeling, en ongeregistreerde sentrums te help met nakomingsvereistes en registrasie. Daar is 2 620 van hierdie sentrums in die stad, maar meer as die helfte is nie geregistreer nie. Celeste Wannenburgh van...
Skut van taxi’s in Kaapstad is onwettig – Kosmos 94.1
SA vervoerminister: Skut van taxi’s in Kaapstad is onwettig Die Suid-Afrikaanse vervoerminister, Sindisiwe Chikunga, sê die reëls wat Kaapstad se burgemeesters-komiteelid vir veiligheid en sekerheid, JP Smith, ingestel het, is onwettig. Sy het ‘n nuuskonferensie gehou oor die Wes-Kaapse taxi-staking. Chikunga sê die Stad Kaapstad moet voldoen aan die Wet op Nasionale Landvervoer, en die...