Tshwane veroordeel onwettige verkoop van gratis water Die Stad Tshwane het die onwettige verkoop van water wat bedoel is vir gratis verspreiding in informele nedersettings veroordeel. Die stad het ontstellende nuus verneem van diensverskaffers wat nie gemeenskaplike JoJo-tenks vul nie, maar privaat tenks op privaat eiendomme, en dan die water verkoop. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike...
Tag: Onwettige
Onwettige sigarette kos SA miljarde
Onwettige sigarette kos SA miljarde Navorsing deur Nicole Vellios en Corné van Walbeek, aan die Universiteit van Kaapstad, het aan die lig gebring die Suid-Afrikaanse regering het sedert 2010 miljarde Suid-Afrikaanse rand verloor weens onwettige sigarette. In 2022 het die regering 17,6 miljard rand aan aksynsbelasting en BTW-inkomste verloor. Van Walbeek sê die meerderheid van...
Texas kry groenlig om onwettige immigrante te arresteer
Texas kry groenlig om onwettige immigrante te arresteer Die Amerikaanse Hooggeregshof het Texas die groen lig gegee om ‘n omstrede immigrasiewet bekend as SB4 toe te pas. Die laat staatsowerhede toe om mense wat die Amerikaans-Meksikaanse grens onwettig oorsteek te arresteer, prosesseer en tronk toe te stuur. Dit maak inbreuk op die ‘n rol wat...
Liggame van vier vermeende onwettige myners in Gauteng gevind
Liggame van vier vermeende onwettige myners in Gauteng gevind Die polisie in Gauteng het vier liggame op twee plekke gevind wat berug is vir onwettige mynbedrywighede. ‘n Polisiewoordvoerder, Brenda Muridili, sê hulle het inligting opgevolg oor agt liggame wat na bewering in die Florida-gebied aan die Wes-Rand gesien is. Muridili sê hulle het die gebied...
Eerste uitbetaling vir aanmeld van onwettige vuurwapen
Eerste uitbetaling vir aanmeld van onwettige vuurwapen Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê die eerste uitbetaling van 3 000 Suid-Afrikaanse rand vir die aanmeld van ‘n onwettige vuurwapen is verlede maand gedoen. Die ontvanger het in Desember ‘n onwettige vuurwapen by die Gansbaaise polisiekantoor aangemeld. Allen sê dit het gelei tot...
Tshwane stig eenheid vir onwettige verbindings
Tshwane stig eenheid vir onwettige verbindings Die Stad Tshwane se burgemeester, Cilliers Brink, sê ʼn nuwe eenheid word in die polisiedepartement saamgestel om op onwettige verbindings te fokus. Verlede week is 70 inwoners van die stad se elektrisiteitsnetwerk en watervoorsiening ontkoppel omdat hulle munisipale rekeninge nie betaal word nie. Brink sê uit die totale getal...
Stryd teen onwettige natuurlewe-handel in Botswana kry hupstoot
Stryd teen onwettige natuurlewe-handel in Botswana kry hupstoot Die College of Natural Resources and Environment aan die Virginia Tech in Amerika het 49-miljoen Namibiese dollar van dié land se buitelandse sake-departement se afdeling van Internasionale Narkotika en Wetstoepassing verkry om die onwettige handel in natuurlewe in Botswana te bekamp. Dit sal die vestiging van ‘n...
Cyril het planne vir onwettige mynbou- en infrastruktuurskade
Cyril het planne vir onwettige mynbou- en infrastruktuurskade President Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika het ‘n groter fokus aangekondig op die aanpak van onwettige mynbou en om aandag te skenk aan infrastruktuurskade binne die mynbousektor. Hy het in sy toespraak tydens die Belegging-in-Afrika-mynbou-indaba in Kaapstad, die stigting van ‘n gespesialiseerde polisie-eenheid onthul wat saam met die...
Dorpsrade sit met hul hande in hul hare oor onwettige verbindings
Dorpsrade sit met hul hande in hul hare oor onwettige verbindings Met die groei van onwettige plakkerskampe gaan plaaslike owerhede regoor die land gebuk onder die taak om water en krag aan die inwoners te voorsien. Ten spyte van hulle pogings word daar vele onwettige krag- en waterverbindings gemaak. Kosmos 94.1 Nuus het met raadslid...
Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam
Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam Tshwane se burgemeester, Cilliers Brink, sê hy is bekommerd oor plakkerskampe se groot aantal onwettige verbindings aan die metro se waterstelsels wat tot ongereëlde watervoorsiening lei. Die burgemeester het gister ʼn verrassingsinspeksie by die stad se waterinfrastruktuur in Mamelodi uitgevoer. Brink sê onwettige verbindings beteken selfs betalende verbruikers...