Tag: Onwettige

Home Onwettige
Onwettige visvang vereis oor dringende aandag – ministerie – Kosmos 94.1
Post

Onwettige visvang vereis oor dringende aandag – ministerie – Kosmos 94.1

Onwettige visvang vereis oor dringende aandag – ministerie Onwettige visvang hou steeds ‘n beduidende bedreiging in vir beskermde gebiede, veral nasionale parke in die Zambezi-streek. Romeo Muyunda, woordvoerder in die omgewingsministerie sê hoewel renoster- en olifantstropery ‘n landwye bekommernis is, eis die uitputting van vis in nasionale parke weens onwettige visvang onmiddellike optrede. Terwyl inwoners...

Stad Tshwane tree streng op teen onwettige stakers – Kosmos 94.1
Post

Stad Tshwane tree streng op teen onwettige stakers – Kosmos 94.1

Stad Tshwane tree streng op teen onwettige stakers Die Stad Tshwane pas die geen-werk, geen-betaling-beginsel toe op sy werkers wat deelneem aan ‘n onwettige staking oor salarisse. Die burgemeester, Cilliers Brink, sê wetstoepassers ondersoek misdadigheid wat dienslewering en skade aan openbare eiendom regstreeks raak. Hy sê 14 werknemers sal in die hof verskyn nadat hulle...

Onwettige mynbou nie oorsaak van Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1
Post

Onwettige mynbou nie oorsaak van Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1

Onwettige mynbou nie oorsaak van Jozi-ontploffing Die Suid-Afrikaanse departement van minerale bronne het bewerings weerlê van moontlike onwettige mynbou as die oorsaak van Woensdag se dodelike ondergrondse ontploffing in die Johannesburgse middestad. Die woordvoerder, Ernest Mulibana, sê daar is geen goudmyne in die gebied nie. Die ontploffing in Breëstraat, het tot een sterfte gelei, terwyl...

Stad Kaapstad takel onwettige vullisstorting – Kosmos 94.1
Post

Stad Kaapstad takel onwettige vullisstorting – Kosmos 94.1

Stad Kaapstad takel onwettige vullisstorting Die Stad Kaapstad se wetstoepassers sê daar was ‘n skerp toename in voertuie wat geskut word en boetes wat uitgereik word weens vullis-storting in openbare ruimtes. Sedert Julie 2021 tot Maart verlede jaar is 47 voertuie wat by onwettige stortings betrokke was, geskut. Dié getal het van Julie verlede jaar...

EU takel stropery en onwettige hout-oeste in Namibië – Kosmos 94.1
Post

EU takel stropery en onwettige hout-oeste in Namibië – Kosmos 94.1

EU takel stropery en onwettige hout-oeste in Namibië Die adjunkhoof van die afvaardiging van die Europese Unie na Namibië, Gosia Lachut, het die Namibiese regering versoek om streng maatreëls in te stel om stropery en die onwettige oes van hulpbronne te bekamp. Tydens ‘n bespreking van die EU-afvaardiging oor stropery, ook van Namibië se bosbou-hulpbronne,...

Onwettige kontantvloei moet op vasteland aangespreek word – Kosmos 94.1
Post

Onwettige kontantvloei moet op vasteland aangespreek word – Kosmos 94.1

Onwettige kontantvloei moet op vasteland aangespreek word Die buurland se finansminister, Enoch Godongwana, sê om aandag te skenk aan onwettige kontantvloei bly ‘n groot bekommernis vir belastingadministrasies in Afrika. Hy het gepraat op die Afrika-projek se 13de tweejaarlikse vergadering in Kaapstad, waaraan 37 Afrika-lande deelneem. Die fokus van die vergadering is hoe belastingowerhede hul pogings in die bekamping van finansiële...

Ndeitunga gesels oor onwettige vuurwapens, sê daar’s oorgrenshandel – Kosmos 94.1
Post

Ndeitunga gesels oor onwettige vuurwapens, sê daar’s oorgrenshandel – Kosmos 94.1

Ndeitunga gesels oor onwettige vuurwapens, sê daar’s oorgrenshandel Die voormalige hoof van die Namibiese polisie, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor onwettige vuurwapens. In die buurland het die polisie in Gauteng aangekondig dat hy binne ‘n tydperk van ses weke beslag gelê op meer as 900 ongelisensieerde vuurwapens en byna 10...