Tag: ooit

Home ooit
Vanjaar se Comrades-marathon kortste ooit
Post

Vanjaar se Comrades-marathon kortste ooit

Vanjaar se Comrades-marathon kortste ooit Vanjaar se Comrades-marathon sal die kortste in die geskiedenis wees. Die op-wedloop van Durban na Pietermaritzburg sal Sondag die negende Junie oor ‘n afstand van 85,91-kilometer gehardloop word. Dit is sowat 820-meter korter as die laaste op-wedloop in 2019.  Die organiseerders sê vanjaar se byeenkoms moes padwerke by die Umlaas-wisselaar...

Rössing Marathon vanjaar groter as ooit
Post

Rössing Marathon vanjaar groter as ooit

Rössing Marathon vanjaar groter as ooit Die Rössing Marathon-kampioenskap en pretstap wat Saterdag in Swakopmund plaasvind, het alle verwagtinge oortref met inskrywings wat verdubbel het. Die geleentheid skop om 7-uur die oggend af by die tennisbane. Elite-hardlopers asook amateurs gaan deelneem aan die 42km marathon, die 21km Frank Slabbert-halfmarathon, die 10km hardloop of 5km pretstap....

Nieu-Seeland wen sy eerste toetsreeks ooit teen die Proteas
Post

Nieu-Seeland wen sy eerste toetsreeks ooit teen die Proteas

Nieu-Seeland wen sy eerste toetsreeks ooit teen die Proteas Krieket: ‘n Honderdtal deur Kane Williamson het Nieu-Seeland geneem tot ‘n rekord-lopie-jaagtog op Seddonpark in Hamilton en ‘n eerste toetsreeksoorwinning ooit teen Suid-Afrika. Die Swart Pette het ‘n teiken van 267 bereik om met sewe paaltjies te wen en die reeks twee-nul te beklink. Nie een...

Brave Warriors in hul grootste wedstryd ooit
Post

Brave Warriors in hul grootste wedstryd ooit

Brave Warriors in hul grootste wedstryd ooit Sokker: Namibië se Brave Warriors tree vanaand om 7-uur aan vir hulle grootste wedstryd ooit wanneer hulle Angola aandurf in die ronde van 16 by die Afrikabeker-toernooi in Ivoorkus. Dit is die span se eerste verskyning in die geskiedenis in die tweede ronde van die Afrikabeker. Oorwinning vir...

Grootste ketamien-vonds ooit in Holland
Post

Grootste ketamien-vonds ooit in Holland

Grootste ketamien-vonds ooit in Holland Owerhede in Holland het die grootste vonds nog van ketamien gemaak met die straatwaarde op 55 miljoen euro of 1,1 miljard Namibiese dollar geskat. Ketamine word in narkose gebruik. Die vonds van 2 ton is net oos van Amsterdam in Muiderberg gemaak en ‘n 55 jarige man is gearresteer. Onder...

Sainz vat die Dakar, oudste ooit op 61
Post

Sainz vat die Dakar, oudste ooit op 61

Sainz vat die Dakar, oudste ooit op 61 Die Formule Een-bestuurder, Carlos Sainz Junior, was die eerste om sy pa, Carlos Senior, geluk te wens toe hy die oudste bestuurder geword het om die uitputtende Dakar-tydren in Saoedi-Arabië te wen. Die 61-jarige, met die bynaam, “Matador”, het vier skofte gewen om ʼn eerste titel vir...

China teken sy laagste temperature ooit aan
Post

China teken sy laagste temperature ooit aan

China teken sy laagste temperature ooit aan ‘n Erge kouefront het temperature tot historiese laagtepunte in Noord-China laat daal en rekords in provinsies soos Shanxi, Hebei en Binne-Mongolië verbeter. ’n Waarskuwing van lae temperature vir drie dae is in die noorde, ooste en suidooste van China uitgereik. Die nasionale weerkantoor het temperature ver onder vriespunt...

Slegs tweede speler ooit uit weens obstruksie
Post

Slegs tweede speler ooit uit weens obstruksie

Slegs tweede speler ooit uit weens obstruksie Krieket: Mushfiqur Rahim van Bangladesj is slegs die tweede toetskolwer ooit wat weens obstruksie uitgegee is. Dit was op die eerste dag van die tweede toets teen Nieu-Seeland in Dhaka. Rahim het die bal met sy handskoen van sy paaltjies weggestoot na ’n aflewering van Kyle Jamieson. Die...