Tag: oop

Home oop
Aanlyn skool-aansoeke loop oop – Kosmos 94.1
Post

Aanlyn skool-aansoeke loop oop – Kosmos 94.1

Aanlyn skool-aansoeke loop oop Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê hy het 59 510 aanlyn aansoeke vir grade 1 en 8 ontvang vir volgende jaar, met die huidige toelatingsvenster wat die halfpadmerk bereik het. Die departement het verlede jaar meer as 125 000 aansoeke ontvang. Die LUR, David Maynier, doen ‘n beroep op ouers wat nog hul...

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie
Post

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie Die politieke ontleder, professor Dirk Kotze, sê oudpresident Jacob Zuma se planne om die Grondwet te wysig om ʼn oop stemstelsel toe te laat, bedreig demokrasie. Zuma sê hy gaan die Grondwet en kieswette verander as sy uMkhonto we Sizwe-party die verkiesing op 29 Mei wen. Dit...

NASA se aansoeke vir nuwe ruimtevaarders is nou oop.
Post

NASA se aansoeke vir nuwe ruimtevaarders is nou oop.

NASA se aansoeke vir nuwe ruimtevaarders is nou oop. Potensiële ruimtevaarders het minder as ‘n maand om hul aansoek by die Amerikaanse ruimte-agentskap in te dien, wat waarsku dat ‘gereelde reis een van die vereistes is’. Nuwe ruimtevaarders sal opleiding en ‘n evalueringstydperk van twee jaar moet ondergaan asook ‘n reeks fisiese vereistes moet slaag....

Pad oop om TikTok in VSA te verban
Post

Pad oop om TikTok in VSA te verban

Pad oop om TikTok in VSA te verban Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het die Wet op die Beskerming van Amerikaners teen Buitelandse Opposisie-beheerde Toepassings goedgekeur. Dié wetsontwerp kan die weg baan vir ‘n verbod op die TikTok-toepassing in die land. Die sosiale-mediareus se Chinese moedermaatskappy, ByteDance, het ses maande om sy beherende aandeel te...

Droogtehulp-aansoeke steeds oop vir boere
Post

Droogtehulp-aansoeke steeds oop vir boere

Droogtehulp-aansoeke steeds oop vir boere Weiding is besig om effens te verbeter in die sentrale gebiede van Namibië, maar die regering is steeds besig om boere te help wat verlede jaar maatreëls moes tref om vee te red, met onder meer voer en vervoerkoste. Die regering, deur die kantoor van die premier en die landbou-ministerie,...

Huis Acasia vanaf Maandae tot Sondae oop
Post

Huis Acasia vanaf Maandae tot Sondae oop

Huis Acasia vanaf Maandae tot Sondae oop Die uitvoerende hoof van die kankervereniging van Namibië, Rolf Hansen, het aangekondig dat Huis Acasia, waar kankerpasiënte kan aanklop vir versorging en ondersteuning, vanaf 1 Februarie vanaf Maandae tot Sondae oop sal wees. Die tussentydse versorging-huis was in die verlede net van Maandae tot Vrydae oop, maar na...

Bodvenster oop vir onafhanklike kragverskaffers
Post

Bodvenster oop vir onafhanklike kragverskaffers

Bodvenster oop vir onafhanklike kragverskaffers Die Suid-Afrikaanse kantoor vir onafhanklike kragverskaffers gaan sy reserwe-bod vir venster sewe van die onafhanklike kragprodusenteprogram vir hernubare energie bekendstel. Die reserwebod sal as rugsteun gebruik word om verdere vertragings om kapasiteit by die netwerk te voeg, te voorkom. Die kantoor se regshoof, Lena Mangondo, sê die sewende bod-ronde bestaan...

Lüderitz-lughawe weer oop vir alle lugverkeer
Post

Lüderitz-lughawe weer oop vir alle lugverkeer

Lüderitz-lughawe weer oop vir alle lugverkeer Die Namibië Lughawensmaatskappy kondig aan dat die Lüderitz-lughawe weer volle bedrywighede hervat het, nadat hy sedert Woensdag meganiese probleme met die brand-en-reddingvragmotor ondervind het. Dan Kamati, die Lughawensmaatskappy se woordvoerder, sê in ‘n verklaring die planne wat hulle geaktiveer het was geslaagd, en beide vastevlerkvliegtuie en helikopters kan weer...

Oop Hino-vragmotor rol, beseer 54 kerklede agter op
Post

Oop Hino-vragmotor rol, beseer 54 kerklede agter op

Oop Hino-vragmotor rol, beseer 54 kerklede agter op ‘n Vragmotor-ongeluk het 54 lede van die Sabbath-gemeente beseer naby Biro in die Mukwe-kiesafdeling in Kavango Oos. ’n Oop Hino-vragmotor het die gemeentelede vervoer na Divundu maar, die bestuurder het uitgeswaai vir ‘n hond wat oor die pad gehardloop het. Die vragmotor het omgeval en die passasiers...

NaTIS-kantore bly langer oop – Kosmos 94.1
Post

NaTIS-kantore bly langer oop – Kosmos 94.1

NaTIS-kantore bly langer oop Die publiek word daaraan herinner dat die Padowerheid hul werksure op Saterdae gedurende Desember by die Swakopmund- en Walvisbaai NaTIS-sentrums verleng. Die inisiatief het ten doel om opeenhoping te verlig en beter toeganklikheid tot hul dienste oor die feestyd te bied. Die NaTIS-kantore in Windhoek sal ook oop wees regdeur Desember...