Nee, Windhoek se swembaddens is oop! Stad Windhoek het onlangs aangekondig dat munisipale swembaddens in die hoofstad gedurende Desember gesluit sal wees, omdat daar geen lewensredders is nie. Die Stad het onder skerp kritiek deurgeloop hieroor. Kosmos 94.1 Nuus het met die Stad se woordvoerder, Lydia Amutenya, gepraat wat sê dat die swembaddens nie gesluit...
Tag: oop
Pupkewitz Groep maak Lifestyle Megacentre oop
Pupkewitz Groep maak Lifestyle Megacentre oop Die Pupkewitz Groep het vandag ‘n nuwe Lifestyle Megacentre-projek in Windhoek van stapel gestuur. Die sentrum poog om die inkopie-ervaring te herdefinieer, en stel ‘n nuwe maatstaf vir klantgerigtheid met onder meer kliek-tegnologie-integrasies en konsultasiesones. ‘n Rustige koffiewinkel sal die perfekte plek wees om met familie te ontspan of...
Verkiesingsbeloftes loop oop – Kosmos 94.1
Verkiesingsbeloftes loop oop ANC-president Cyril Ramaphosa sê die regering bring ware hervorming deur aan die mense in die land toegang te gee tot skoon, lopende water. Hy het die Bhekindodo-waterskema in Jozini se wyk tien in KwaZulu-Natal geopen as deel van die ANC se verkiesingsveldtog. Ramaphosa het Jozini se inwoners verseker die waterprojek wat 484 huishoudings...
RandWater sê Gauteng se krane bly oop
RandWater sê Gauteng se krane bly oop Die grootmaat-waterverskaffer Rand Water het die publiek die versekering gegee hy het ‘n voldoende voorraad vir Gauteng. Die bedryfshoof Sipho Mosai het aansprake ontken dat hulle misluk het om aan die waterbehoeftes van hulle kliënte te voldoen en beklemtoom die belangrikheid van verantwoordelike waterverbruik. Mosai gee toe, die...
Bibi sê hy is oop vir ‘n ‘taktiese pouse’
Bibi sê hy is oop vir ‘n ‘taktiese pouse’ Eerste minister Benjamin Netanyahu sê Israel sal taktiese klein pouses in gevegte in die Gaza-strook oorweeg om gyselaars vry te laat of hulp deur te kom, maar het weereens oproepe vir ‘n wapenstilstand verwerp ondanks internasionale druk. Nadat die digbevolkte Gazastad in die noorde van die...
Trans-Kalahari korridor weer oop na gru-ongeluk
Trans-Kalahari korridor weer oop na gru-ongeluk Die trans-Kalahari korridor sekretariaat sê owerhede in Botswana het bevestig dat minstens twee bestuurders gesterf het in ‘n gru-ongeluk Vrydagmiddag naby Bere, waarin vyf vragmotors betrokke was. Een bestuurder is in die hospitaal opgeneem. Twee van die vragmotors was Namibies geregistreer en die ander twee is in Botswana geregistreer....
Wêreldbeker-gees loop oop… – Kosmos 94.1
Wêreldbeker-gees loop oop… Die gees loop oop vir die Rugby Wêreldbeker! Corne du Randt, Kosmos 94.1 se spesiale korrespondent by die Wêreldbeker is in Saint Etienne in Frankryk vir die openingseremonie wat agt-uur begin en daarna, Frankryk teen die All Blacks wat in Parys speel. Corné sê die dinge loop lekker! Post navigation Source link
Skaap-uitvoere loop steeds oop – Kosmos 94.1
Skaap-uitvoere loop steeds oop Die Vleisraad van Namibië sê groot volumes skaap op-die-hoef verlaat steeds die land vir Suid-Afrika, ten spyte daarvan dat die pryse so goed plaaslik herstel het. Dit kan moontlik veroorsaak word deur plaaslike abattoirs wat nie verslagtingsyfers wil opstoot nie omdat daar ‘n ooraanbod in die Suid-Afrikaanse mark is. In Julie...
Grens na verwagting binnekort oop vir wit mielies – Kosmos 94.1
Grens na verwagting binnekort oop vir wit mielies Die Namibiese Akkerbouraad het die beskikbaarheid en invoer van wit mielies in Namibië ondersoek. Die grens vir die invoer van wit mielies sal oopgemaak word sodra al die plaaslik geproduseerde wit mielies deur meulenaars gekoop is en hul graanvoorraad drie weke of minder is. Volgens wat berig...
SAPD-konsepregulasies oop vir insette, kommentaar – Kosmos 94.1
SAPD-konsepregulasies oop vir insette, kommentaar Die Suid-Afrikaanse polisie se burgerlike sekretariaat het nuwe konsepregulasies vir openbare kommentaar gepubliseer met die doel om Suid-Afrika se kritieke infrastruktuur te beskerm. Die regulasies sal aan die minister van polisie, Bheki Cele, ‘n reeks nuwe funksies toeken om die beskerming van belangrike nasionale bates, onder meer Eskom, en spoorlyne,...