Tag: oor

Home oor
Ekonoom sê oor repokoers wat vandag aangekondig word
Post

Ekonoom sê oor repokoers wat vandag aangekondig word

Ekonoom sê oor repokoers wat vandag aangekondig word Die Bank van Namibië maak vandag die repokoers bekend. Die koers staan tans op 7,75 persent. Namibië se inflasie het van 5 persent in Februarie tot 4,5 persent in Maart gedaal. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die Universiteit van Namibië se ekonomie departement het aan Kosmos 94.1 Nuus...

Unam sê oor ‘waardelose’ Honneurs-sielkunde grade
Post

Unam sê oor ‘waardelose’ Honneurs-sielkunde grade

Unam sê oor ‘waardelose’ Honneurs-sielkunde grade ‘n Herrie het aanlyn losgebars nadat ‘n kliniese sielkunde-student met ‘n Honneurs-graad van die Universiteit van Namibië gesê het haar graad is byna waardeloos, want die kurrikulum vir sielkunde by Unam is nie geregistreer by die Gesondheids-praktisynraad van Namibië nie. Unam het wel aan Kosmos 94.1 Nuus beken dat...

Ally gee ultimatum aan Stad Whk oor Katutura-skuld
Post

Ally gee ultimatum aan Stad Whk oor Katutura-skuld

Ally gee ultimatum aan Stad Whk oor Katutura-skuld Die onafhanklike presidentskandidaat Ally Angula het die Windhoek-munisipaliteit ‘n week gegee om die kwessie van skuldbestuur vir Katutura-inwoners aan te spreek. Indien die stad nie reageer nie, dreig sy om ‘n sit-protes by die munisipaliteit te hou. Inwoners eis dat skuld afgeskryf moet word en vra ook...

Riviere sak oor naweek – Kosmos 94.1
Post

Riviere sak oor naweek – Kosmos 94.1

Riviere sak oor naweek Die land se groot riviere het oor die naweek gesak. Die Zambezirivier by Katima Mulilo het vanoggend ‘n watervlak van 1,37m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu neem af en bly laer as dieselfde tyd verlede jaar. Die watervlak vanoggend was 5,38m. Die Kunenerivier by Ruacana het vanoggend ‘n vloei van 301,1...

Madonsela waarsku oor Zuma – Kosmos 94.1
Post

Madonsela waarsku oor Zuma – Kosmos 94.1

Madonsela waarsku oor Zuma Die gewese Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het Suid-Afrikaners gewaarsku om nie in volgende maand se verkiesing vir korrupte politici soos oudpresident Jacob Zuma te stem nie. Zuma het verlede maand gesê hy verstaan nie waarom presidente volgens wet net twee termyne mag dien nie en sê hy het nog onafgehandelde sake...

Handel vergader op Walvis oor beleidsdokumente
Post

Handel vergader op Walvis oor beleidsdokumente

Handel vergader op Walvis oor beleidsdokumente Die handelsminister Lucia Iipumbu en ‘n ministeriële afvaardiging sal vandag ‘n openbare konsultasie in Walvisbaai hou oor sleutel-wetgewings en -beleidsdokumente, om insette van alle belanghebbendes in die Erongo-streek te kry. Hulle is die Wetsontwerp op die Spesiale Ekonomiese Sone, die Nasionale Informele Ekonomie, Beginners en Entrepreneurskap Ontwikkelingsbeleid, die Namibië...

Plaaslike owerhede leer oor behuisingsinligtingstelsel
Post

Plaaslike owerhede leer oor behuisingsinligtingstelsel

Plaaslike owerhede leer oor behuisingsinligtingstelsel Eindgebruikeropleiding vir die belangrike nuwe Namibië-behuisingsinligtingstelsel het in die hoofstad begin. Verskeie plaaslike owerhede het saam met die Namibië Statistiek-agentskap en die stedelike en landelike ontwikkeling-ministerie vergader. Die doel van die opleiding is om te verseker dat plaaslike owerhede die stelsel verstaan om die beskikbaarheid van grond in hul streke...

MK-party nou in Verkiesingshof oor Zuma
Post

MK-party nou in Verkiesingshof oor Zuma

MK-party nou in Verkiesingshof oor Zuma Die uMkhonto we Sizwe-party glo die bevestiging van die Verkiesingskommissie se beswaar teen voormalige president Jacob Zuma se kandidaatskap verteenwoordig basies die skending van ‘n indiwidu se reg om aan die politiek deel te neem. Die party nader die Verkiesingshof om die OVK se besluit uit te daag om...

Olie styg oor kommer oor konflik
Post

Olie styg oor kommer oor konflik

Olie styg oor kommer oor konflik Brent ru-olie bly klim en verhandel net onder 90 Amerikaanse dollar ‘n vat. Kommer oor die Midde-Ooste en die Rooisee vuur die stygings aan. Daar is wesenlike vrese dat die politieke spanning en geweld in die Midde-Ooste kan uitkring. Dawie Klopper, beleggingsekonoom in die buurland het met Kosmos 94.1...

Henk Botha sê oor wat volgende is
Post

Henk Botha sê oor wat volgende is

Henk Botha sê oor wat volgende is Wêreldatletiek sê Christine Mboma kan in alles behalwe 400 meter tot 1 myl kompeteer. Dit kom nadat sy behandeling ontvang het om haar testosteroon-vlakke te verlaag. Kosmos 94.1 Nuus het met Botha gepraat oor wat volgende is. Post navigation Source link