Tag: ooreenkoms

Home ooreenkoms
EU onderteken ooreenkoms oor KI
Post

EU onderteken ooreenkoms oor KI

EU onderteken ooreenkoms oor KI Amptenare van die Europese Unie het ‘n voorlopige ooreenkoms oor die wêreld se eerste omvattende wetgewing vir die regulering van die gebruik van kunsmatige intelligensie bereik. Na 36 uur se beraadslagings het onderhandelaars oor regulasies vir kunsmatige ingelligensie in stelsels soos ChatGPT en gesigsherkenning ooreengekom. Die Europese Parlement gaan vroeg...

Mnyupe kondig ooreenkoms met Japan aan
Post

Mnyupe kondig ooreenkoms met Japan aan

Mnyupe kondig ooreenkoms met Japan aan Namibië het samewerking met die Japannese Bank vir internasionale samewerking op skrif gestel deur middel van ‘n ooreenkoms van verstandhouding. Dit dek projekte vir ekonomiese, omgewings- en maatskaplike volhoubaarheid. Namibië se presidensiële ekonomiese raadgewer en kommissaris vir groenwaterstof, James Mnyupe, verduidelik die doel met die ooreenkoms is om die...

Israel-Hamas ooreenkoms ‘moet dadelik voortgaan’
Post

Israel-Hamas ooreenkoms ‘moet dadelik voortgaan’

Israel-Hamas ooreenkoms ‘moet dadelik voortgaan’ Frankryk sê ‘n ooreenkoms tussen Israel en Hamas oor die vrylating van 50 gyselaars in ruil vir ‘n humanitêre wapenstilstand moet sonder verdere vertragings voortgaan. Parys dring ook aan op die onmiddellike vrylating van alle gyselaars. ‘n Woordvoerder van die Franse ministerie van buitelandse sake sê die land vra dat...

Ooreenkoms oor Gaza-gyselaars binnekort verwag
Post

Ooreenkoms oor Gaza-gyselaars binnekort verwag

Ooreenkoms oor Gaza-gyselaars binnekort verwag Israel, die VSA en Hamas is volgens berigte op die punt om ‘n ooreenkoms te bereik wat tot die vrylating van tientalle gyselaars sal lei, in ruil vir ‘n vyf-dag lange onderbreking van gevegte. Druk op Israeliese premier Benjamin Netanyahu neem toe om ‘n ooreenkoms te bereik vir die veilige...

Ooreenkoms kom dalk vir Gaza-gyselaars
Post

Ooreenkoms kom dalk vir Gaza-gyselaars

Ooreenkoms kom dalk vir Gaza-gyselaars Israel, die Verenigde State en Hamas het ‘n voorlopige ooreenkoms bereik om dosyne vroue en kinders wat in Gaza as gyselaars aangehou word te bevry, in ruil vir ‘n vyf dae lange pouse in gevegte, berig die Washington Post. Beide Israeliese Premier Benjamin Netanyahu en Amerikaanse amptenare sê egter geen...

Katar werk aan Hamas-Israel ooreenkoms
Post

Katar werk aan Hamas-Israel ooreenkoms

Katar werk aan Hamas-Israel ooreenkoms Katar werk aan ʼn moontlike ooreenkoms tussen Hamas en Israel wat ongeveer 50 burgerlike gyselaars in Gaza sal vrylaat in ruil vir ʼn wapenstilstand van drie dae. Dit word in samewerking met Amerika gedoen en die ooreenkoms kan ook beteken Israel laat Palestynse vroue en kinders in sy tronke vry,...

Amupanda beweer ‘geheime ooreenkoms’ met EU
Post

Amupanda beweer ‘geheime ooreenkoms’ met EU

Amupanda beweer ‘geheime ooreenkoms’ met EU Dr Job Amupanda, leier van die Affirmative Repositioning-beweging, het weer ernstige aantygings op sy sosiale media bladsye gemaak. Hy beweer die regering gaan op 14 November ‘n geheime ooreenkoms met “die Europeers” aangaan wat vir 20 jaar bindend gaan wees. Volgens hom sal onder meer tradisionele medisyne gereguleer word...

Ford teken ooreenkoms met stakende werkers in VSA
Post

Ford teken ooreenkoms met stakende werkers in VSA

Ford teken ooreenkoms met stakende werkers in VSA Ford se werkers in die VSA is op pad terug werk toe nadat die United Auto Workers-vakbond ‘n voorlopige arbeidsooreenkoms met die maatskappy bereik het. Ford was die eerste van Detroit se Groot Drie motorvervaardigers om ‘n skikking te beding vir stakings wat sedert middel September duur...

Geen ooreenkoms oor Israel-Hamas geweld
Post

Geen ooreenkoms oor Israel-Hamas geweld

Geen ooreenkoms oor Israel-Hamas geweld Arabiese leiers by ‘n vredespitsberaad die naweek in Kaïro het Israel se bombardering van Gaza veroordeel, terwyl Europeërs gesê het burgerlikes behoort beskerm te word. Maar weens die afwesigheid van Israel en senior Amerikaanse beamptes, was daar geen ooreenkoms oor die beperking van die geweld nie. Egipte het gehoop deelnemers...

Moontlike ooreenkoms tussen TransNamib en Anicet Baum – Kosmos 94.1
Post

Moontlike ooreenkoms tussen TransNamib en Anicet Baum – Kosmos 94.1

Moontlike ooreenkoms tussen TransNamib en Anicet Baum TransNamib se dringende aansoek teen Anicet Baum, die likwidateur van Challenge Air wat in 2017 aansoek gedoen het vir die likwidasie van Air Namibia, kom weer vanoggend voor regter Herman Oosthuizen voor. In sy stukke sê TransNamib hy vra dat die kostebevel wat in daardie aansoek deur regter...