Man oorleef 6 dae in bakkie-wrak ’n Bakkie-bestuurder van Indiana wat ses dae lank in sy voertuig onder ’n brug vasgekeer was ná ’n ongeluk, is gevind deur twee vissermanne. Mario Garcia en skoonseun Nivardo De La Torre het die wrak gesien en ondersoek ingestel. Hulle het die beseerde 27-jarige Matthew Reum van Mishawaka in...
Tag: oorleef
Wenke om feestyd finansieel te oorleef
Wenke om feestyd finansieel te oorleef Dit is ‘n vreugdevolle tyd van die jaar, waarin mense geskenke uitruil, reis en hulself met een of twee duur aankope bederf. Net omdat dit feestyd is, beteken egter nie dat jy jou begroting moet ignoreer nie. Jy moet bewus bly van jou besteding en uitgawes om “Janu-Worry” te...
ANC sal nie ’24 oorleef nie – Malema
ANC sal nie ’24 oorleef nie – Malema Die EFF-leier Julius Malema sê die ANC sal nie die 2024 nasionale en provinsiale verkiesings oorleef nie. Malema het die Mpumalanga Ground Forces Forum in Mbombela toegespreek. ‘n Nuwe verteenwoordigende steekproef van Ipsos toon as ‘n verkiesing môre gehou word, sal die ANC 42 persent van die stemme kry. Malema sê hy voel jammer vir diegene wat glo...
ANC sal nie ’24-verkiesing oorleef nie – Malema
ANC sal nie ’24-verkiesing oorleef nie – Malema EFF-leier Julius Malema sê die ANC het Suid-Afrikaners in die steek gelaat en volgende jaar se algemene verkiesing sal ʼn bevrydingsbeweging vir landsburgers wees na 30 jaar se middelmatigheid. Hy het die Gautengse EFF provinsiale grondmagteforum in Johannesburg toegespreek. Malema het president Cyril Ramaphosa se regering gekritiseer en sê hulle gee net voor...
Bergklimmer oorleef val van 600 meter – Kosmos 94.1
Bergklimmer oorleef val van 600 meter ‘n Bergklimmer se oorlewing in Nieu-Seeland word as ‘n wonderwerk beskou nadat hy net ligte beserings opgedoen het van ‘n val van 600 meter. Die man het van Berg Taranaki op die Noord-Eiland getuimel, maar op sagte sneeu geland en feitlik ongedeerd weggestap. Die afstand wat hy geval het,...
Inheemse kinders wat in oerwoud na ongeluk oorleef, gaan huis toe – Kosmos 94.1
Inheemse kinders wat in oerwoud na ongeluk oorleef, gaan huis toe Vier Colombiaanse inheemse kinders wat ‘n vliegtuigongeluk in die land se Amasone-streek oorleef het en vir meer as vyf weke in die oerwoud gewoon het, is ná ‘n verblyf van 34 dae uit die hospitaal ontslaan. Die kinders, tussen 1 en 13 jaar oud,...
SA behoort winter te oorleef – Kosmos 94.1
Elektrisiteitsminister: SA behoort winter te oorleef Die minister van elektristeit in die buurland Kgosientsho Ramokgopa sê Eskom het problematiese eenhede by kragstasies geïsoleer en is besig met onderhoudswerk aan hulle, terwyl opwekkingskapasiteit van 30 000 megawatt behaal word. Hy voeg by die ergste scenario wat vir die winter voorspel is, is vermy, en verbruikers sal...