Besluit oor Vitol se oorname van Engen binnekort bekend Die Namibiese Mededingingskommissie sê sy besluit in verband met die verkoop van Engen Beperk aan Vitol Emerald Bidco, ‘n Britse maatskappy, is reeds gemaak. Wat dit beteken is dat die plaaslike Vivo Energy en sy Shell handelsmerk, Engen wil oorneem. Die kommissie het verskeie konsultasies in...
Tag: oorname
Oorname van Engen – vergadering het goed afgeloop
Oorname van Engen – vergadering het goed afgeloop Die Namibiese Mededingingskommissie sê sy openbare konferensie in verband met die verkoop van Engen Beperk aan Vitol Emerald Bidco, ‘n Britse maatskappy, baie goed afgeloop het. Die konferensie het Donderdag plaasgevind en is baie goed bygewoon. Die kommissie se direkteur van samesmeltings Johannes Ashipala, sê ‘n besluit behoort volgende week gemaak te word. Post navigation Source link
Johannesburg DA skop teen ANC, PA se oorname van stad
Johannesburg DA skop teen ANC, PA se oorname van stad Die DA in Johannesburg het ‘n klag by die Minister van Samewerkende Regering, Thembi Nkadimeng, en die Openbare Beskermer ingedien oor die ANC en die Patriotic Alliance se stelselmatige oorname van die stad. Die party beweer talle stadspersoneellede beklee dubbele rolle in die munisipaliteit en...
Vivo se oorname van Engen onder die loep by Nipam
Vivo se oorname van Engen onder die loep by Nipam Die Namibiese Mededingingskommissie sê ‘n openbare konferensie in verband met die verkoop van Engen Beperk aan Vitol Emerald Bidco, ‘n Britse maatskappy sal gehou word. Dit kom na die Brasiliaanse Petrobras sy aandeel verkoop het. Die byeenkoms word op 28 September vanaf nege tot een by Nipam in die hoofstad gehou. Buurlande soos Botswana en Suid-Afrika hou ook sessies en soek ook insette oor die...
Oranjemund se boeke reeds chaoties, twee jaar na oorname
Oranjemund se boeke reeds chaoties, twee jaar na oorname Die ouditeur-generaal Junias Kandjeke sê daar is geen aanspreeklikheid by die Oranjemund-dorpsraad nie. Hy het die oudit vir die 2020-21 boekjaar voltooi en ‘n nadelige oudit-opinie uitgespreek. Hy sê die state weerspieël nie die finansiële posisie van die dorpsraad nie. Sy kantoor kan ook nie debiteure...