Russe oorrompel Kruger-susters Isabella en Zoe Kruger het gister ‘n indrukwekkende wedstryd teen formidabele teenstanders gespeel, maar hulle is uiteindelik in die dubbelspel-eindstryd van die WIPHOLD-internasionale toernooi in Pretoria geklop. Die Russiese paar, Alina Charaeva en Ekaterina Reyngold, het die Kruger-susters in die eerste stel totaal oorheers. Hulle het in die tweede stel teruggeveg, maar...
December 27, 2024