Tag: oortree

Home oortree
Uganda se anti-gay-wet steeds geldig, al oortree dit regte
Post

Uganda se anti-gay-wet steeds geldig, al oortree dit regte

Uganda se anti-gay-wet steeds geldig, al oortree dit regte Uganda se konstitusionele hof het vanoggend geweier om ‘n anti-gay-wet, wat die doodstraf vir sekere selfdegeslag dade voorskryf, nietig te verklaar of op te skort, maar het bevind dat dit strydig is met sekere fundamentele regte. Aktiviste sê die wet het ‘n stortvloed van mishandeling teen...

Ohangwena-boere gewaarsku om nie Angolese wette te oortree nie
Post

Ohangwena-boere gewaarsku om nie Angolese wette te oortree nie

Ohangwena-boere gewaarsku om nie Angolese wette te oortree nie Die adjunk eerste minister, Netumbo Nandi-Ndaitwah, prys die Angolese regering omdat hy Namibiese boere toelaat om hul vee op sy grond te laat wei. Dit is weens ‘n gebrek aan weiding in die noordelike streke van Namibië. Sy het tydens ‘n gesamentlike vergadering in Helao Nafidi...

Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend
Post

Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend

Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend Die nou omstrede arbeidsaktivis Michael Amushelelo het blykbaar ‘n hofbevel vat hom verhoed om binne 100 meter van Rani Traders op Oshakati te kom, Maandag oortree het. Hy is gearresteer maar later vrygelaat en sal vanoggend in die laerhof op die dorp in die verband verskyn....

Ombud bevind dat Amupanda gedragskode oortree het
Post

Ombud bevind dat Amupanda gedragskode oortree het

Ombud bevind dat Amupanda gedragskode oortree het Plaaslike berigte lui dat die Kantoor van die Ombudsman bevind het dat Job Amupanda die gedragskode vir raadslede van plaaslike owerhede oortree het. Dit volg na hy blykbaar diskriminerende aanmerkings oor Tommy Tjaronda, ‘n Windhoek-inwoner gemaak het. Hy het Tjaronda daarvan beskuldig dat hy ‘n middelman is en...

Israel oortree internasionale wette – Kosmos 94.1
Post

Israel oortree internasionale wette – Kosmos 94.1

Israel oortree internasionale wette Die Verenigde Nasies waarsku oor ‘n dreigende humanitêre krisis in Gaza terwyl gevegte tussen Israel en Hamas steeds uitkring. Volgens die VN is minstens 200-duisend van die 2,2-miljoen inwoners sonder heenkome na hulle uit hulle huise gevlug het. Die VN se humanitêre koördineerder, Lynn Hastings, sê Israelse owerhede het die watertoevoer na Gaza...

Direktoraathoof sê reëls is oortree – Kosmos 94.1
Post

Direktoraathoof sê reëls is oortree – Kosmos 94.1

Heli-ongeluk: Direktoraathoof sê reëls is oortree Die hoof van die direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke in die vervoerministerie, kaptein Magnus Abraham, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die voorlopige verslag van die noodlottige helikopter ongeluk aan die kus. Abraham het bevestig dat dit voorkom asof lugvaart-regulasies oortree is omdat die helikopter vanuit Suid-Afrika na Namibië toe...

Bekostigbaarheid van krediet in SA word oortree – Kosmos 94.1
Post

Bekostigbaarheid van krediet in SA word oortree – Kosmos 94.1

Bekostigbaarheid van krediet in SA word oortree Kenners in Suid-Afrika ervaar ‘n kommerwekkende neiging van roekelose lenings deur krediteure wat verbruikers se finansiële vermoë verwaarloos. Baie krediteure versuim om bekostigbaarheid te bepaal voordat hulle krediet toestaan, wat mense se skuldlas verhoog. Die regskenner Zanele Malindi sê roekelose lenings is ‘n oortreding van die Nasionale Kredietwet,...