ANC moet aandag gee aan ongeplaaste kinders, oorvol skole ‘n Onderwys-aktivis in Suid-Afrika Hendrick Makaneta doen ‘n beroep op die ANC-regering om ‘n manier te vind om moontlike protesoptrede te vermy weens ongeplaaste leerders wie se ouers in Januarie ontevrede gaan wees. Die owerhede moet dus meer pro-aktief optree deur seker te maak waar skole...
Tag: oorvol
Slim plan met oorvol tronke
Slim plan met oorvol tronke Senegal het ‘n rewolusionêre elektroniese toesigskema van stapel gestuur. Dit behels dat gevangenes elektroniese enkelmonitors dra, sodat hulle buite die mure van die tronk op hulle verhoor kan wag. Dit is die eerste program van sy soort in Wes-Afrika. Die stap volg op die uiters moeilike toestande in Senegalese tronke,...
Oorvol tronke kort hervormings – Kosmos 94.1
Oorvol tronke kort hervormings Die Suid-Afrikaanse Gevangenes-organisasie vir Menseregte het kommer uitgespreek oor die aanhoudende uitdaging rondom oorbesetting in tronke. Die huidige bevolking in die buurland se tronke is meer as 212 000, en die stigter van die organisasie, Golden Miles Bhudu, spreek kommer uit oor gevangenes se gesondheid en sekerheid. Bhudu skryf hierdie kwessies...
Plaaslik daal diamantproduksie ook – mark is oorvol
Plaaslik daal diamantproduksie ook – mark is oorvol De Beers se ruwe diamantproduksie het plaaslik teen 0,53 miljoen karaat in die derde kwartaal ingekom teenoor 0,531 miljoen karaat in dieselfde tydperk verlede jaar. Produksie by Debmarine het ook afgeplat in die twee kwartale en Namdeb se aanlandig bedrywighede het met ‘n persent afgeneem. Tot op hede vanjaar het produksie teenoor verlede jaar dieselfde tyd...
Tronke, aanhoudingselle is oorvol – Kosmos 94.1
Tronke, aanhoudingselle is oorvol Die PDM parlementslid, Inna Hengari, sê volgens plaaslike berigte dat korrektiewe dienste se fasiliteite gevaarlik is vir gevangenes. Die fasiliteite is volgens haar oorvol met byvoorbeeld 143 gevangenes wat aangehou word by die Ohangewena polisiestasie wat gebou is vir 30 gevangenes. Plaaslike media berig ook dat die kantoor van die ombudsman jaarliks sy kommer uitspreek...