Oorvol-selle is landroshowe se skuld Plaaslike berigte lui dat die Oshana-polisie uitdagings het met oorvol-selle in die polisie se aanhouding-fasiliteit. ‘n Vergadering is die week met landdrosse gehou. Adjunkkommissaris Nico Steenkamp van Nampol, voer aan dat die howe verantwoordelik is vir die digbevolkte selle omdat sake uitgestel word maar, hy voeg by daar is beskuldigdes...
November 16, 2024