Tag: Ooste

Home Ooste
Hardap kry invloei, ook damme in die Ooste
Post

Hardap kry invloei, ook damme in die Ooste

Hardap kry invloei, ook damme in die Ooste Die land se damme is steeds laag, maar sommige het effe inloop gekry. Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar net 22,6 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach is op 11,4 persent na ‘n klein invloei, en Swakoppoort...

Ooste se water-situasie ‘kritiek’ – Kosmos 94.1
Post

Ooste se water-situasie ‘kritiek’ – Kosmos 94.1

Ooste se water-situasie ‘kritiek’ Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is die Ooste se totale bronne op 3,8 persent met die Otjiverodam op 5,2 persent. Die twee Viljoendamme by Gobabis is op 15,2 en 8 persent. Kosmos 94.1 Nuus het met die skakelbeampte van die Gobabis-dorpsraad, Frederick Ueitele, gepraat wat sê dat hulle situasie kritiek is...

Damme is baie leeg en Ooste in die knyp
Post

Damme is baie leeg en Ooste in die knyp

Damme is baie leeg en Ooste in die knyp Volgens NamWater se nuutste dambulletin was daar op 8 Januarie net 23,1 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach was op 13,3 persent na water van Swakoppoort, wat op 46,1 persent staan, oorgedra is. Omatako is dolleeg. In...

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde
Post

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde Vooruitsigte vir reën in die volgende paar dae is tot dele van die suide, die Omaheke-streek en die noordelike dele van die land beperk, volgens weerkenner en suideboer George van die Merwe. Hy sê die weerstelsels is normaal vir hierdie tyd van die jaar en die wyse hoe...

Ooste se waterbronne op 5,1%
Post

Ooste se waterbronne op 5,1%

Ooste se waterbronne op 5,1% Die nuutste damverslag wys dat daar min water in meeste van die land se damme oor is. Die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien het byvoorbeeld net 26,9 persent waterbronne oor. Die Ooste se totale bronne is egter op ‘n skamele 5,1 persent met die Otjiverodam op 6,8...

Damvlakke is oral laag maar die Ooste het net 5,6%
Post

Damvlakke is oral laag maar die Ooste het net 5,6%

Damvlakke is oral laag maar die Ooste het net 5,6% Daar is net 28 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is Von Bach op 18,6 persent na water van Swakoppoort, wat op 54,2 persent staan, oorgepomp is. Omatako is steeds leeg. In die...

Jongste damverslag lyk bedroef, veral in Ooste – Kosmos 94.1
Post

Jongste damverslag lyk bedroef, veral in Ooste – Kosmos 94.1

Jongste damverslag lyk bedroef, veral in Ooste Daar word steeds nou en dan water vanaf die Swakoppoortdam na die Von Bachdam oorgepomp, volgens NamWater se dambulletin. Von Bach se vlak staan op 21 persent teenoor verlede jaar se 51,4 persent. Swakoppoort se vlak staan op 63,4 persent teenoor verlede jaar se 87,6 persent. Gobabis se...