Namibiërs maak hul merk by Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe Die Lighthouse Group-span Namibiërs wat aan die P750 Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe deelneem, is sover uiters kompeterend. Hulle neem tans deel aan uitdunne in die sogenaamde Surf Circuit in Gqeberha, of Port Elizabeth. Volgens die spanbestuurder, Leon Smith, is hierdie wedren in die branders die span se sterk punt. Oor...
November 7, 2024