Veeboere moet vleisraad-databasis help opdateer Die Vleisraad van Namibië doen ‘n beroep op alle veeboere om hul inligting op sy databasis op te dateer. Die raad in samewerking met die Direktoraat Veeartsenydienste het begin met ‘n data-opruimingsveldtog wat spesifiek betrekking het op geregistreerde veehandelsmerke en veesensusdata. Die opdatering moet gedoen word weens ‘n groot aantal...
November 8, 2024