Tag: Ope

Home Ope
Rekord-wedstryd by Charleston Ope – Kosmos 94.1
Post

Rekord-wedstryd by Charleston Ope – Kosmos 94.1

Rekord-wedstryd by Charleston Ope Die Amerikaanse kwalifiseerder Katie Volynets het die langste vrouewedstryd vanjaar in die eerste ronde van die Charlestonse Ope gewen. Die 22-jarige het Arantxa Rus van Nederland in drie uur en 43 minute 6-2, 6-7, 7-6 oorrompel. Caroline Wozniacki van Denemarke het McCartney Kessler van Amerika met 6-stroop, 6-1 uitgestof. Die Amerikaner...

Foutlose Sinner wen Miami Ope
Post

Foutlose Sinner wen Miami Ope

Foutlose Sinner wen Miami Ope Tennis: Jannik Sinner het Grigor Dimitrov Sondag met 6-3, 6-1 oorrompel om die Miami Ope die eerste keer te wen. Die 32-jarige Bulgaar, wat hierdie seisoen ʼn oplewing in sy loopbaan beleef, kon nie hond haaraf maak teen die Italianer se foutlose spel nie. Sinner het 88-persent van die punte...

Dimitrov skakel Alcaraz uit by Miami Ope
Post

Dimitrov skakel Alcaraz uit by Miami Ope

Dimitrov skakel Alcaraz uit by Miami Ope Tennis: Carlos Alcaraz se hoop op ‘n Sonskyn-dubbel is verpletter toe die topgekeurde Spanjaard gister met 6-2, 6-4 teen Grigor Dimitrov verloor het. Die elfde-gekeurde Bulgaar gaan nou een Alexander Zverev in die Miami Ope-halfeindstryd te staan kom. Dit was ‘n verpletterende nederlaag vir Alcaraz, wat vol selfvertroue...

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur
Post

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz, is deur na die Miami Ope se ronde van 16 terwyl hy probeer om die gesogte Sonskyn-dubbel te voltooi. Die Spanjaard het die Fransman Gael Monfils met 6-2 en 6-4 verslaan. Die Duitser, Alexander Zverev, het Christopher Eubanks van...

Sabalenka skop goed af by Miami Ope
Post

Sabalenka skop goed af by Miami Ope

Sabalenka skop goed af by Miami Ope Tennis: Die wêreldnommer-twee, Aryna Sabalenka, het  teruggekeer na die baan en Paula Badosa van Spanje gemaklik met 6-4, 6-3 geklop om deur te dring na die derde ronde van die Miami Ope, dae na die dood van haar voormalige kêrel, Konstantin Koltsov. Dit was n lang en moeilike...

Sabalenka gaan voort met Miami Ope
Post

Sabalenka gaan voort met Miami Ope

Sabalenka gaan voort met Miami Ope Die tennisspeler Paula Badosa sê dit sal “ongemaklik” wees om haar beste vriendin, Aryna Sabalenka, by die Miami Ope in die gesig te staar ná die dood van die wêreld-nommer 2 se kêrel, Konstantin Koltsov. Sabalenka is op sosiale media afgeneem waar sy oefen ‘n dag nadat die 42-jarige...

Miami Ope: Dis net groot name waar jy kyk
Post

Miami Ope: Dis net groot name waar jy kyk

Miami Ope: Dis net groot name waar jy kyk Die groot name kom in Miami byeen na die voltooiing van die Indian Wells-toernooi, die eerste been van die sogenaamde Sunshine Double. Onder hulle is die enkelspelwenners van die toernooi, Carlos Alcaraz van Spanje en Iga Swiatek van Pole. Alcaraz is tans die wêreldnommer-twee, en die...

Djokovic gaan Miami Ope uitsit
Post

Djokovic gaan Miami Ope uitsit

Djokovic gaan Miami Ope uitsit Tennis se nommer een in die wêreld, Novak Djokovic, sal nie aan die Miami Ope deelneem nie. Die 36-jarige Serwiër sê hy probeer sy private en professionele skedule balanseer.  Hy sê hy is jammer dat hy nie van die mees passievolle aanhangers in die wêreld sal ervaar nie. Djokovic het...

Maklike oorwinning vir Sinner in eerste wedstryd sedert Aussie Ope
Post

Maklike oorwinning vir Sinner in eerste wedstryd sedert Aussie Ope

Maklike oorwinning vir Sinner in eerste wedstryd sedert Aussie Ope Tennis: Die topgekeurde Jannik Sinner sal vanaand teen die gewilde Franse veteraan Gael Monfils te staan kom in die ronde van 16 op die Rotterdamse Ope in Nederland, nadat hy die plaaslike speler Botic van de Zandschulp maklik geklop het. Dit was sy eerste wedstryd...

Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem
Post

Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem

Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem Die wêreld se voormalige nommer een, Rafael Nadal, hoop om vanjaar aan die Franse Ope én die Olimpiese Spele deel te neem. Die 37-jarige Spanjaard het 22 Grand Slam-enkelspeltitels gewen wat ʼn rekord van 14 Franse Ope-seges insluit. Hy het in ʼn onderhoud gesê hy weet...