SAL-ooreenkoms: ANC openbaar weer sy onbevoegdheid Die DA sê die regering, insluitend die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, moet aanspreeklik gehou word vir die mislukte Suid-Afrikaanse Lugdiens-Takatso Konsortium-transaksie. Die minister het aangekondig dat die transaksie gekanselleer is, met een van die struikelblokke, die behoefte om die bates van die lugdiens te herwaardeer. Mimmy Gondwe...
Tag: openbaar
Onderhoude met regter-kandidate nou in openbaar
Onderhoude met regter-kandidate nou in openbaar Die Regterlike Dienskommissie het sy regulasies gewysig om openbare onderhoude te voer vir regterlike aanstellings in die Hooggeregshof. Die gewysigde regulasies, effektief vanaf 24 November, bepaal dat onderhoude vir genomineerde kandidate oop moet wees vir die publiek. Die eerste groep kandidate waarmee in die openbaar onderhoude gevoer sal word,...
SPYL het geen keuse nie, hy moet Palestina openbaar ondersteun
SPYL het geen keuse nie, hy moet Palestina openbaar ondersteun Die Swapo-jeugliga het hom oopgestel vir kritiek toe Ephraim Nekongo, sekretaris van die liga, gesê het hulle kon nie deelneem aan ‘n optog teen jeugwerkloosheid op Onafhanlikheidsdag nie. Dit is omdat hulle die regering is en hulle kan nie teen hulself toi-toi nie, volgens Nekongo. Die jeugliga het ‘n spesifieke mandaat...